VonDürt RaceWorks

VonDürt RaceWorks Karting Rebuild

Tuning
/ Bakkies / SUV..And a whole lot more...

09/07/2026
09/07/2026

Die naweek pak ons weer K*K aan vir die 3de jaar in n ry, positief dat ons die naweek ordentlik kan klaar maak🥳

Maar die jaar is een vir die boeke, een van ons baie baie goeie vriende het besluit om die jaar saam met ons so biekie te gaan speel in Oudshoorn!! Weet nie wie meer opgewonde js nie, ons of Wessel of die toeskouers🥳🥳

Sterkte aan almal wat die lang pad vat tot daar en sterkte aan almal wat die naweek deelneem,

ONS SIEN JULLE MORE
#13
#18

02/03/2026

Waar begin en, seker by die begin.

Dankie aan my mede drywers. Karl Voppichler JD Truter, Dawid en Lizmarie. Dankie dat julle dit moontlik gemaak het dat ons n wynland kon ry. Weer eens baie geluk aan Karl vir jou 1ste plek. Jd vie jou 2 de plek. Wel verdien manne.

Dankie weereens aan die Bitzer racing vir julle werk aan my kar. Dankie Cj Bitzer en oom Frik Bitzer vir julle raad. Dankie aan almal wat daar wat om te help met die kar.

Dankie aan oom Hank Els en Tyron-jay Els dat julle julle huis oop gemaak het vir my. Dankie vir julle gasvryheid en altyd daar is as mense vir hulp of raad vra.

Daan aan die moeilikste mens op aarde. 😂🤣😂🤣😂🤣😂 my vrou, Marika Yamouyanis dankie dat jy altyd als op offer om my en my racing te ondersteen. Dankie so baie vir als my lief. Lief vir jou so so baie.

Maar nou ja. Baie geleer die naweek en baie om nog te leer na die naweek. Maar ons sal daar kom. En ek en my swart wa gaan mekaar weer verstaan.

Tot die volgende racing waar dit ook mag wees. Sien julle daar en groete aan almal.

02/03/2026

Wessel Rabe
#18
4 Jaar in n Ry!!

Address

Cape Town
7560

Telephone

+27619258208

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when VonDürt RaceWorks posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to VonDürt RaceWorks:

Shortcuts

Share

Category