Jacobusdaal Gasteplaas

Jacobusdaal Gasteplaas Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Jacobusdaal Gasteplaas, Real Estate, Cornelia.

Jacobusdaal Gasteplaas Kom en ontspan
23/10/2024

Jacobusdaal Gasteplaas
Kom en ontspan

Kom geniet 'n heerlike wegbreuk uit die stad in die Oosvrystaat, naby Cornelia.  Slegs 110km van Heidelberg afHeerlike 5...
23/10/2024

Kom geniet 'n heerlike wegbreuk uit die stad in die Oosvrystaat, naby Cornelia. Slegs 110km van Heidelberg af

Heerlike 5 slaapkamer huis te huur

2 kamers met queen beddens en 3 met enkelbeddens. 1 queen kamer is en-suite en die ander het 'n aparte badkamer met 'n stort en 'n bad.

Die huis is vol solar en gas toegerus

Lekker boma buite om te braai en net te ontspan

In die somer kan daar in die populierbos gebraai en geswem word.

Kontak Heilene vir meer besonderhede 0724863516

Address

Cornelia

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Jacobusdaal Gasteplaas posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category