Kranspoort Verhuring / Bookings

Kranspoort Verhuring / Bookings Private Bushveld Self-Catering Holiday Accommodation in Kranspoort Dorp, Loskop Vallei.

30/07/2026
LANGNAWEEK WEGGREEK | 7-10 AUGUSTUS 2026 🌼Bespreek vandag jou rustige bosveld-wegbreek in Kranspoort en kom herlaai in d...
30/07/2026

LANGNAWEEK WEGGREEK | 7-10 AUGUSTUS 2026 🌼
Bespreek vandag jou rustige bosveld-wegbreek in Kranspoort en kom herlaai in die natuur 🌳
Kranspoort Verhurings beskik oor ten volle toegeruste selfsorg-eenhede wat 2 tot 16 persone kan akkommodeer — ideaal vir families en vriende — en bied:
• 🏊‍♀️ Privaat swembad
• 🔥 Privaat braai-area
• 📶 WiFi (sommige eenhede)
• 🌿 ’n Stil, ontspannende bosveld-omgewing
📍 Geleë in die Loskopvallei, slegs 5 km van Loskopdam, tussen Middelburg en Groblersdal
🚗 Ongeveer 180 km vanaf Pretoria en Kempton Park
🛏️ Eenhede slaap tot maksimum 16 persone (kinders ingesluit)
🦌 Verskeie wildspesies beweeg vrylik tussen die eenhede
Aktiwiteite op die gronde:
⛳ Gholfbaan
🥏 Discgholfbaan
🎣 Visvang
🚶‍♀️ Stap- en fietsry roetes
🚙 4x4-roetes
🦓 Game drives kan gereël word
🏡 Kranspoort Verhurings bied ook verskeie B&B-opsies in ons pragtige dorpie.
📞 Navrae & besprekings:
Hester – +27823163122 (Bel of WhatsApp)





T&C afslag is aangepas tot 30Augustus 2026

Winter aanbod verleng na einde Augustus🌿 Moenie uitmis nie! 🌿Bespreek jou verblyf by Kranspoort vroegtydig vir die winte...
21/07/2026

Winter aanbod verleng na einde Augustus

🌿 Moenie uitmis nie! 🌿

Bespreek jou verblyf by Kranspoort vroegtydig vir die winter aanbod en geniet ’n onvergeetlike wegbreek in die natuur.

Ons is geleë in die pragtige Loskopvallei, slegs 5 km van Loskopdam af, tussen Middelburg en Groblersdal.
Ongeveer 180 km vanaf Pretoria en Kempton Park – ideaal vir ’n vinnige wegbreek!

🏡 Verblyf
• Eenhede slaap tot 16 persone (kinders ingesluit)
• Verskeie selfsorg- en B&B- opsies beskikbaar
• Wild beweeg vrylik tussen die eenhede – ’n ware bosveld-ervaring

🌳 Aktiwiteite op die gronde:
⛳ Gholfbaan
🥏 Discgolfbaan
🎣 Visvang
🚶‍♂️ Stap- en 🚴 fietsroetes
🚙 4x4-roetes
🦓 Game drives kan gereël word
Kranspoort Verhurings bied die perfekte balans tussen rus, natuur en avontuur in die hart van Mpumalanga.
(T&C's apply)

📞 Navrae & besprekings:
Skakel of WhatsApp gerus vir meer inligting
Hester – 082 316 3122

Savage View se gaste het 'n heerlike verblyf geniet.By Kranspoort Verhuring streef ons daarna om elke gas se verblyf so ...
21/07/2026

Savage View se gaste het 'n heerlike verblyf geniet.

By Kranspoort Verhuring streef ons daarna om elke gas se verblyf so gemaklik en sorgvry moontlik te maak, sodat julle ten volle kan ontspan, die natuurskoon kan geniet en met kosbare herinneringe huis toe kan gaan.

Winter Special 10% Discount- only for July and August 2026Dont mis out book now!!Hester 0823163122
02/07/2026

Winter Special 10% Discount

- only for July and August 2026

Dont mis out book now!!

Hester 0823163122

10% Winter afslag.......🌿 Moenie uitmis nie! 🌿Bespreek jou verblyf by Kranspoort vroegtydig vir die skoolvakansie en gen...
29/06/2026

10% Winter afslag.......

🌿 Moenie uitmis nie! 🌿
Bespreek jou verblyf by Kranspoort vroegtydig vir die skoolvakansie en geniet ’n onvergeetlike naweek in die natuur.
Ons is geleë in die pragtige Loskopvallei, slegs 5 km van Loskopdam af, tussen Middelburg en Groblersdal.
Ongeveer 180 km vanaf Pretoria en Kempton Park – ideaal vir ’n vinnige wegbreek!
🏡 Verblyf
• Eenhede slaap tot 12 persone (kinders ingesluit)
• Verskeie selfsorg- en B&B-eenhede beskikbaar
• Wild beweeg vrylik tussen die eenhede – ’n ware bosveld-ervaring
🌳 Aktiwiteite op die gronde:
⛳ Gholfbaan
🥏 Discgolfbaan
🎣 Visvang
🚶‍♂️ Stap- en 🚴 fietsroetes
🚙 4x4-roetes
🦓 Game drives kan gereël word
Kranspoort Verhurings bied die perfekte balans tussen rus, natuur en avontuur in die hart van Mpumalanga.
📞 Navrae & besprekings:
Skakel of WhatsApp gerus vir meer inligting
Hester - +27823163122

14/06/2026

Kranspoort Dorp is die plek om te wees. 'N video saamgestel deur ons eie inwoners. Kontak ons vir 'n lekker boswegbreek. Verskeie akkommodasie beskikbaar

🌿 Moenie uitmis nie! 🌿Ons het nog plek vir die skoolvakansie.Bespreek nou jou verblyf by Kranspoort Boshuis vroegtydig v...
13/06/2026

🌿 Moenie uitmis nie! 🌿
Ons het nog plek vir die skoolvakansie.
Bespreek nou jou verblyf by Kranspoort Boshuis vroegtydig vir die skoolvakansie en geniet ’n onvergeetlike naweek in die natuur.
Ons is geleë in die pragtige Kranspoort Dorp, Loskopvallei, slegs 5 km van Loskopdam af, tussen Middelburg en Groblersdal.
Ongeveer 180 km vanaf Pretoria en Kempton Park – ideaal vir ’n vinnige wegbreek!
🏡 Verblyf
• Eenhede slaap tot 6 persone (kinders ingesluit)
• Selfsorg eenheid
• Privaat swembad
• Privaat braai & boma
• Wild beweeg vrylik tussen die eenhede – ’n ware bosveld-ervaring
🌳 Aktiwiteite op die gronde:
⛳ Gholfbaan
🥏 Discgolfbaan
🎣 Visvang
🚶‍♂️ Stap- en 🚴 fietsroetes
🚙 4x4-roetes
🦓 Game drives kan gereël word
Kranspoort bied die perfekte balans tussen rus, natuur en avontuur in die hart van Mpumalanga.
📞 Navrae & besprekings:
Skakel of WhatsApp gerus vir meer inligting
Luanka – 082 435 2631

Ons mooi nuwe ingang lyk stunning
05/06/2026

Ons mooi nuwe ingang lyk stunning

Newcomers in our beautiful town
02/06/2026

Newcomers in our beautiful town

Address

Durban
1080

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Kranspoort Verhuring / Bookings posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Kranspoort Verhuring / Bookings:

Shortcuts

Share