15/10/2026
☀️🌿 SOMER IS HIER – TYD VIR ’N BOSVELD-WEGEBREEK! 🌿☀️
🌞 Die dae word warmer, die son skyn helderder en die natuur roep! Kom geniet die somer in die pragtige Kranspoort en ontsnap vir ’n rukkie weg van die gejaag van die alledaagse lewe.
🏡 Bespreek vandag jou somervakansie by Kranspoort en kom ontspan in die natuur, met vrylopende wild.
🌴 Ons selfsorg-eenheid bied:
🏊♀️ Swembad om lekker af te koel
🔥 Braaigeriewe vir gesellige someraande
📶 WiFi by eenheid
🌳 ’n Rustige bosveld-omgewing
🦌 Wildspesies wat vrylik tussen die eenhede beweeg
📍 Ons ligging:
In die pragtige Loskopvallei, slegs 5 km vanaf Loskopdam, tussen Middelburg en Groblersdal.
🚗 Ongeveer 180 km vanaf Pretoria en Kempton Park.
🛏️ Boshui slaap 8mense maksimum kinders ingesluit.
🌿 Daar is sommer baie om te doen!
⛳ Gholf
🥏 Diskgholf
🎣 Visvang
🚶♀️ Stap- en fietsroetes
🚙 4x4-roetes
🦓 Wildritte kan gereël word teen 'n fooi
☀️ Moenie die somer laat verbygaan sonder ’n lekker bosveld-wegbreek nie!
📞 Vir navrae en besprekings, WhatsApp gerus:
Luanka – +2782 435 2631
🌳 Kom rus. Kom herlaai. Kom geniet die bosveld!