Eldopark Estate

Eldopark Estate Eldopark Estate Secure lifestyle estate

03/10/2025

Hi everyone, I’m urgently looking for a house or townhouse to buy or rent for pre-approved clients . I’m also interested in vacant land to buy.

If you know of anything available, please send me a message. — feeling hopeful.

Want to sell your house call me, I have buyers!
11/07/2025

Want to sell your house call me, I have buyers!

Yorkie binne in Eldopark Estate deur mense opgetel en is weg. Haar naam is Lilo. Kontak asb Wilna op 082 783 1137 as jy ...
20/09/2023

Yorkie binne in Eldopark Estate deur mense opgetel en is weg. Haar naam is Lilo. Kontak asb Wilna op 082 783 1137 as jy haar opgetel het.

PJ (Pietie) was last seen on Friday night. We are very worried about him. Please be so kind to dm me should you know his...
08/08/2023

PJ (Pietie) was last seen on Friday night. We are very worried about him. Please be so kind to dm me should you know his whereabouts.

Hannelie van Deventer het my gear om die vir julle te stuur- Hartlike goeie dag aan al my gewaardeerde kliente,en voorne...
01/12/2020

Hannelie van Deventer het my gear om die vir julle te stuur-
Hartlike goeie dag aan al my gewaardeerde kliente,en voornemende nuwe kliente. Soos baie van jul bewus is,is ek al amper 15 jaar, 'n agent vir "Nellies Bakery". Dis die heerlikste tuis gebakte koekies,vars gebak daagliks,net per bestelling.

Dit word verpak in 'n 30 x 30 cm boks.Daar is tussen 80-90 koekies,in die bokse "hard".Die KOFFIE en VLA, is n dubbel koekie,met n vulsel in die middel.Die koekies word ook in n dubbel laag verpak. Gewig hang af,van hoe die baksel uit die oonde kom.

Die bokse "sag",bevat ongeveer 47-50 koekies,aangesien hul grootter in vorm is.

Hierdie is die ideale kersgeskenk,en sinoniem met die lui-lekker vakansietyd wat voorlê.

Kontak my gerus,vir enige verdere navrae. Sien asb aangehegte 👆🏻 advertensie, vir besonderhede.

Ek wens almal n geseënde,gesonde en veilige feesseisoen toe.

Blessings,
Hannelie

Baie baie geluk met jou verjaarsdag Adrie🥂mag dit 'n fantasies jaar wees💞
18/11/2020

Baie baie geluk met jou verjaarsdag Adrie🥂mag dit 'n fantasies jaar wees💞

16/10/2020
03/09/2020

Serina Smit is a distributor for Herbalife and have a passion for fitness and living a healthy life 💪🏼🌱

Herbalife has some amazing products that have so many benefits and are filled with nutrients 🤩 one of the most popular products, which is the F1 shake that comes in so many different flavors, is the perfect meal replacement if you are on the go and need to get those nutrients in 😉
There are also other products that can be for:
-weight loss
-muscle building
-weight gain
-maintaining weight
-healthy lifestyle
-toning up
-immune
-digestion
-skin care
-hair care

Please let Serina knows if you would like to try out and purchase some of Herbalife’s amazing products and she will gladly assist. Contact Serina @ 0781313250

Address

Eldoraigne

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Eldopark Estate posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category