26/10/2026
โ๏ธ๐ฟ SOMER IS HIER โ TYD VIR โN BOSVELD-WEGEBREEK! ๐ฟโ๏ธ
๐ Die dae word warmer, die son skyn helderder en die natuur roep! Kom geniet die somer in die pragtige Kranspoort en ontsnap vir โn rukkie weg van die gejaag van die alledaagse lewe.
๐ก Bespreek vandag jou somervakansie by Kranspoort en kom ontspan in die natuur, met vrylopende wild.
๐ด Ons selfsorg-eenheid bied:
๐โโ๏ธ Swembad om lekker af te koel
๐ฅ Braaigeriewe vir gesellige someraande
๐ถ WiFi by eenheid
๐ณ โn Rustige bosveld-omgewing
๐ฆ Wildspesies wat vrylik tussen die eenhede beweeg
๐ Ons ligging:
In die pragtige Loskopvallei, slegs 5 km vanaf Loskopdam, tussen Middelburg en Groblersdal.
๐ Ongeveer 180 km vanaf Pretoria en Kempton Park.
๐๏ธ Boshui slaap 8mense maksimum kinders ingesluit.
๐ฟ Daar is sommer baie om te doen!
โณ Gholf
๐ฅ Diskgholf
๐ฃ Visvang
๐ถโโ๏ธ Stap- en fietsroetes
๐ 4x4-roetes
๐ฆ Wildritte kan gereรซl word teen 'n fooi
โ๏ธ Moenie die somer laat verbygaan sonder โn lekker bosveld-wegbreek nie!
๐ Vir navrae en besprekings, WhatsApp gerus:
Luanka โ +2782 435 2631
๐ณ Kom rus. Kom herlaai. Kom geniet die bosveld!