28/09/2026
[Advertensie: Herotel] https://my.herotel.com/DoMoreOasis
"Eer aan God" aangebied deur Gabriƫl van Eeden op Oasis FM elke Maandag tussen 12:00 en 13:00.
Die week se gaste was:
Pierre Cronje - Stigters Lid van die "Kouga Homeless Outreach NPC". Hy is reeds betrokke met die organisasie sedert die begin sowat 5 jaar gelede waarna die projek aptelik geregistreer is in 2023.
Dawie Van Niekerk - Het baie jare ervaring in die veld van verslawing & afhanklikheid.
Kouga Homeless Outreach NPC
14 Tongvis Straat
Jeffrey's Baai
Kontak besonderhede: +27 60 399 8344
Epos: [email protected]
LIKE en SHARE die Post asb š
Kouga Municipality Work4All - Kouga Sarah Baartman District Municipality Work4All - Kouga Kouga 2gether Humansdorp my plek JBay Online News My Jbay Gabriƫl van Eeden Kareedouw Advertensies Joubertina Community LiL Royals Dance Academy Fountains Mall Misgund gemeenskap Gcis Eastern Cape Herotel St Francis Links Misgund White Roses Jeffrey's Bay UCCSA