24/07/2026
Kamp Akkedisbult het nou n nuwe gesig. Na die brand het ons mens gekry wat die gebrande dennebome kom afsaag het. Dit lyk nog maar effe woes maar die geriewe is nog net so gerieflik soos dit was. (Geen skade) Wat nuut is is die ongelooflike mooi uitsig.