26/03/2026
Is julle gereed? More maak die splinternuwe Garden Walk Mall in Hartenbos sy deure oop!
Slegs 2km van die gesogte Hartland Lifestyle Estate, bring hierdie nuwe winkelsentrum nie net gerief nie, maar ’n massiewe hupstoot vir plaaslike eiendomswaarde. Die tyd om binne Hartland Estate te koop is NOU!
Kontak Waldo Properties vandag:
📞 Marguaritte (Theron & Van Der Walt Attorneys): 076 349 5594
📞 Kobus (Theron & Van Der Walt Attorneys): 067 555 5882