Groter Orania Ontwikkeling & Infrastruktuur - Grooi

Call

Groter Orania Ontwikkeling & Infrastruktuur - Grooi Eiendom en Infrastruktuur Ontwikkeling in die Groter Orania omgewing

11/11/2022

Week 40

K206, die 4de van 17 huise in fase 1 van die Kleingeluk Ontwikkeling is gister aan die eienaar Johan Venter, oorhandig. ...
01/09/2022

K206, die 4de van 17 huise in fase 1 van die Kleingeluk Ontwikkeling is gister aan die eienaar Johan Venter, oorhandig. Hierdie is die eerste fotos wat ons plaas van die binne afwerking.

24/08/2022

Vordering tot Week 32

'n Besonderse mylpaal is vanoggend bereik met die oorhandiging van die eerste twee huise (K204 aan Ds Philip en Annemari...
28/06/2022

'n Besonderse mylpaal is vanoggend bereik met die oorhandiging van die eerste twee huise (K204 aan Ds Philip en Annemarie Buitendag en K207 aan Johan Venter) by ons Kleingeluk Oos ontwikkeling. Ons is dankbaar dat julle Grooi toevertrou het met die bou van julle tuistes.

12/06/2022

Dis 'n groot gespook om die eerste eenhede gereed te kry vir oorhandiging volgende week.

Josua, eienaar van Martins Loodgieters besig om K207 se bad vir 'n toets ry te vat.
02/06/2022

Josua, eienaar van Martins Loodgieters besig om K207 se bad vir 'n toets ry te vat.

K203 byna op dakhoogte...
27/05/2022

K203 byna op dakhoogte...

Vordering by K203
27/05/2022

Vordering by K203

27/05/2022

Vordering met die binne afwerking by K205...

27/05/2022

Vordering met die binne afwerking by K204. Hou julle ook van die rooi deur?

Address

Erf 19, Wildspark, Kambro
Orania
8752

Telephone

+27843584889

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Groter Orania Ontwikkeling & Infrastruktuur - Grooi posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share