Y-Not Oudtshoorn Eiendomme

Y-Not Oudtshoorn Eiendomme Met 21 jaar ondervinding in die eiendomsbedryf sien ek uit daarna om u te help met die proses om 'n huis te koop, of te verkoop.

AVAILABLE FOR RENT IN OUDTSHOORN CBD, COMMERCIAL SPACER 30 000 + VAT480m² FOR MORE INFORMATION CONTACT HENNIE 082 214 08...
12/06/2026

AVAILABLE FOR RENT IN OUDTSHOORN CBD, COMMERCIAL SPACE

R 30 000 + VAT

480m²

FOR MORE INFORMATION CONTACT HENNIE 082 214 0865

10/06/2026

TE KOOP IN WESBANK, OUDTSHOORN

R 2 550 000.00

Vir meer inligting kontak Hennie by 082 214 0865

09/06/2026

R 1 350 000.00

TE KOOP IN KAROOPARK, OUDTSHOORN

Hierdie eiendom van 195m² huisves ‘n huis van 54.68m². Hierdie 2 slaapkamers huis het ‘n oopplan sitkamer-kombuis en ‘n aparte badkamer met stort, handewasbak en toilet. Voor die huis is ‘n onderdak stoep met braaiplek. Die hele huis se vloere is bedek met teëls en die kamers en kombuis het ingeboude kaste. Langs die huis is ‘n enkel motorafdak en plek vir ‘n wasgoed droograk.
Die huis is binne ‘n sekuriteits kompleks en word Karoopark genoem. Dit is slegs vir persone van 50 jaar en ouer om in te woon. Enige iemand mag dit wel koop.
Die heffings van R1098 sluit die huis se versekering, sekuriteits heffing, tuindiens en onderhoud van die huis aan die buitekant in. Die munisipale heffing en belasting is R1849.
Ideaal vir die ouer persone wat veilig wil woon en lae onderhoud wil hê.

Vir meer inligting Kontak Hennie by 082 214 0865

R 20 000 + BTW TE HUUR PER MAAND IN OUDTSHOORN, CBD8 Kantore + Ontvangs lokaal, stoorkamer en badkamers (290m²)Ideaal vi...
08/06/2026

R 20 000 + BTW TE HUUR PER MAAND IN OUDTSHOORN, CBD
8 Kantore + Ontvangs lokaal, stoorkamer en badkamers (290m²)
Ideaal vir boekhouers, dokterspraktyk, prokureursfirma, of kantore vir enige besigheid. Bevat onderdak parkering vir 7 motors.
Onmiddellik beskikbaar.
Kontak Hennie by 082 214 0865

04/06/2026
03/06/2026

BESIGHEIDSPERSEEL TE HUUR IN SENTRALE BESIGHEIDS DISTRIK - R 5 300.00

Geleë agter Spur in arkade. Was voorheen 'n haarsalon, beskik oor 'n elektriese geyser en 'n koopkragmeter.

Beskikbaar vanaf 1 Julie 2026.

Vir meer inligting kontak Hennie by 082 214 0865

Send a message to learn more

15/05/2026

1 SLAAPKAMER WOONSTEL TE HUUR IN WESBANK

Met oopplan leefvertrek, kombuis, sitkamer. Veilige onderdak parkering.

Onmiddellik beskikbaar.

R 5 600.00

Vir meer inligting kontak Hennie Davel by 082 214 0865

Send a message to learn more

12/05/2026

Address

55 Baron Van Reede
Oudtshoorn
6625

Opening Hours

Monday 08:00 - 16:00
Tuesday 08:00 - 16:00
Wednesday 08:00 - 16:00
Thursday 08:00 - 16:00
Friday 08:00 - 15:00

Telephone

+27822140865

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Y-Not Oudtshoorn Eiendomme posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Y-Not Oudtshoorn Eiendomme:

Share

Category