Christelle Smits - RE/MAX Legacy Potchefstroom

Christelle Smits - RE/MAX Legacy Potchefstroom Ek is ń eiendomsagent van 2019. Ek werk hard
Ek het n goeie hart. Ek is passievol oor my werk

Gelukkige Vadersdag
15/06/2025

Gelukkige Vadersdag

Vandag was regtig n groot eer vir my om.n prestasie te kry van RE/MAX af. My doelwit was om n bronz sertifikaat te berei...
27/02/2025

Vandag was regtig n groot eer vir my om.n prestasie te kry van RE/MAX af.

My doelwit was om n bronz sertifikaat te bereik maar ek het myself verbaas om n silver sertifikaat te kry.

Amper 2 jaar by RE/MAX Legacy en ek word raak gesien vir my werk wat ek insit.

Baie dankie Aan Kobus Minny vir die help en raad en leiding. Dankie Adele Minny Cillie vir die Kans wat jy my gegee het en my gehelp het om te groei vir die raad en reghulp. Dankie Tannie Delene vir die stigting van RE/MAX Legacy

En aan die RE/MAX span julle is regtig amazing en altyd daar om te help al mag ek nie almal Oom en Tannie noem nie heheh

# RE/MAX Legacy loving my job.

Baie dankie Here Dat U my deur alles help waardeur ek gaan en my kop net elke keer oplug sonder U Kan ek dit nie doen nie.

Het gewerk om die studente huise reg te kry.Nsfas studente huiseEk het n passie vir my werk hou daarvan om n agent te we...
02/01/2025

Het gewerk om die studente huise reg te kry.

Nsfas studente huise
Ek het n passie vir my werk hou daarvan om n agent te wees

Dankie my seun Aiden en Vanko Dat julle my kom help het.

# Remax Legacy

31/12/2024
Remax Legacy Potchefstroom 2024 1 jaar en Paar maandeBaie goeie jaar gehad en ook Baie uitdagings gehad en moeilike tyeB...
31/12/2024

Remax Legacy Potchefstroom

2024

1 jaar en Paar maande

Baie goeie jaar gehad en ook Baie uitdagings gehad en moeilike tye

Blessed

Baie dankie vir Elkeen wat my help om my besigheid te laat groei en n sukses van my loopbaan te maak.

Happy New Year

Christelle Smits - RE/MAX Legacy Potchefstroom

Check out Christelle ’s video.

Address

Potchefstroom

Telephone

+27825705157

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Christelle Smits - RE/MAX Legacy Potchefstroom posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category