29/08/2026
Carli & Nantus. Vandag is julle groot dag. Vandag gaan so spesiaal en geseend wees met Vader se hand oor alles. Mag julle vandag lag totdat julle wange seer is, dans totdat julle voete lam is en jubel voor ons Here...want hierdie is die dag wat HY gemaak het!