24/06/2026
VAKANSIE AKKOMMODASIE – STILBAAI WES
Winter 2026 tarief: R950 per nag
Twee slaapkamer selfsorg woonstel (slaap 4).
Volledige kombuis, buite braai area, TV, Wifi en baie meer.
Kontak Johan vir besprekings op 072 888 3620.