25/11/2023
3337 Hekt ekstensiewe Karoo plaas ongeveer 4 ure van Kaapstad. 4 Slaapk. 3 badk. Woonhuis met onderdak buite braai area. 2 Store; slagkamer met instap koelkamer. Solar krag. Water word voorsien deur solar en windpompe. Plaas opgedeel in 9 kampe met suipings. Omhein met jakkalsproef draad. Doringlope...