02/08/2026
"Just in the garage" ๐
Nou is alles netjies in n kas.....en selfs al is dit slordig, is dit agter toe deure. Jy kan jou garagedeur oopmaak terwyl jou buurman verby stap ๐
Die handrail by die trap is korter gemaak sodat die kar kan in sonder om n stamp te vrees. Die trappies het nuwe grip strips en die vloer het nuwe (wel tweedehandse) rubberblokke.