28/01/2025
2 x 534 vkm plotte in dorp met baie leiwater. Altwee langs mekaar.
1 uur / 15 dae leiwater vanaf die Rooiberg fontein. Munisipale water en Eskom krag beskikbaar. Bou jou Klein Karoo huisie in die dorp. Ideaal vir vakansie akkommodasie of permanente verblyf.