24/11/2025
🌿 Beskikbaar! 5 – 7 Desember • Zwartkloof 111 🌿
R4 500 per nag | Tot 8 gaste
Soek jy ’n vinnige wegbreek in die bosveld?
Hierdie pragtige huis in Zwartkloof Private Game Reserve (slegs 12 km buite Bela-Bela) is weer oop vir besprekings die naweek van 5–7 Desember!
✨ Hoogtepunte:
• 4 en-suite slaapkamers (slaap 8 gemaklik)
• Verhitte swembad & whirlpool bath
• Stoep met braai, boma & pizza-oond
• Wildverkenningsvoertuig vir self-rit wildkyk🦒
• Ongelooflike bosveld-uitsigte en wild rondom jou
📍 Slegs 1 uur 20 min van Pretoria – perfek vir ’n vinnige, luukse boswegbreek.
👉 Bespreek nou voordat dit weg is!
Kontak Carien privaat op whatsapp @ 082 323 3181.