11/08/2022
https://agent.propcon.co.za/unlisted/listing/63986b245db4ffa139b1bce88eeff87a
Ideaal vir aftrede - Ideal for retirement Hierdie bekostigbare eenheid is die ideale woning om in te kom woon wanneer jy aftree. Dit is lekker stil en rustig in die kompleks, maar tog is dit naby gele aan winkels met die noodsaaklike geriewe soos Brandstof, die Spar en Pick n Pay in Winklespruit Sen...