Kamer te Huur

Kamer te Huur Facebookvrienden helpen elkaar bij vinden kamer.

17/01/2020

Goeie dag x opsuk na n kamer om te huur in Keimoes

24/11/2019

Ria Scheepers is dringend op soek na 'n Kamer met Badkamer te huur in Krugersdorp CBD of loop afstand van Krugersdorp CMD. Vanaf 1ste Desember 2019. Bekostigbaar Asseblief.

10/11/2019

Kamer te huur is een gratis Facebookpagina waar je een kamer kunt huren of verhuren.

08/11/2019

hi goeie middag ek is derick en ek is dringend op soek na n Kamer in lynnwood glen area asseblief ek werk tans vir Axon security in lukasrand area asseblief help my ek is alreets op straar vanaand ek het green plek om te slaap vanaand nie enige iemaand asb help my dis nie lekker om op straat te slaap nie my nomer is 0641963614 bel my dadelik as iemand kan help dankie

02/11/2019

Goeie more
Eks opsiek na n kamer gelee brakpan benoni boksburg of springs vir R1000 asb die net vir my eks baie stil gebruik geen dwelms of drank nie dis baie dringend asseblief
Skakel my op 0629203373
Baie dankie

02/11/2019

ek kamer te huur naby tegniese hoerskool. 1500. whatsup 0723969996

14/10/2019

ek soek n kamer te huur in sasolburg asb ek soek basies net slaap plek ek sal self vir kos sorg

08/10/2019

Hallo. Ik ben op zoek naar een kamer / flat in Zoetermeer of de omgeving.

08/10/2019

Hi is daar enige kamers te huur in warmbad

11/09/2019

Op verzoek van Sandra le Roux geplaatst
Kan iemand my dalk sê of daar enige kamers te huur is in Stilfontein omgewing. Baie dankie.

Adres

Panningen
5981AH

Website

Meldingen

Wees de eerste die het weet en laat ons u een e-mail sturen wanneer Kamer te Huur nieuws en promoties plaatst. Uw e-mailadres wordt niet voor andere doeleinden gebruikt en u kunt zich op elk gewenst moment afmelden.

Delen