Eiendom Verkope

Eiendom Verkope Die blad worf tydelik gesluit.!

11/01/2021

Ek het n ellelange verduideliking op FB gegee.Baie dankie aan almal se lojale ondersteuning op hierdie groep.Ek sluit die groep,vir die huidige.Voel net binne my waardesisteem is dit die eerbare weg om te volg.Dankie ook aan jou vriendin,dat jy die vrymoedigheid geneem het,om my daarop te wys.Aan almal ,voorspoed ,liefde en seen op jul pad vorentoe.Ons kyk met afwagting en vertroue,wat die toekoms vir ons inhou.Shalom.!đŸ‘đŸ€”đŸ‘

Oggend Stond..Goud in die mond!Nuwe week,nuwe geleenthede!Mag almal n gesĂ«ende Maandag en week hĂȘ.As jy hunker na n nuwe...
16/11/2020

Oggend Stond..
Goud in die mond!
Nuwe week,nuwe geleenthede!
Mag almal n gesĂ«ende Maandag en week hĂȘ.

As jy hunker na n nuwe lewe op die Tuin Roete
Kontak:
Pierre Wepener
+27 78 038 4849
(Foto krediet Rian Fourie)

Plaas naby Albertinia te koop.Slegs 5 km op die Hectorskraalpad.Hope potensiaal.Eienaar het reeds die basis gele om op v...
15/09/2020

Plaas naby Albertinia te koop.Slegs 5 km op die Hectorskraalpad.Hope potensiaal.Eienaar het reeds die basis gele om op voort te bou.Gerieflike 3 slaapkamer woning met badkamer.Oopplan sit,eetkamer kombuis.Heerlike stoep met binnebraai.Watervoorsiening uit 3 standhoudende fonteine.Twee toegerus met windpompe,ander met elektriese pomp.Verskeie groente en boom aanplantings word gedoen,om hierdie in n winsgewende onderneming te omskep.101 ha.Prys R3088500.00.Kontak Pierre Wepener.078038489,of [email protected] Kom vergewis u van hierdie geleentheid.!

Voel dankbaar,omrede ek die blad te kon opdateer.!
13/09/2020

Voel dankbaar,omrede ek die blad te kon opdateer.!

Address

Albertinia
6695

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Eiendom Verkope posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Eiendom Verkope:

Share

Category