Albertinia Meubelvervoer

Albertinia Meubelvervoer We make moving easy! Hierdie besigheid is in bedryf sedert 1986 waar diens lewering nog hoog opprys gestel word.

Dienste

Albertinia Meubelvervoer; Filosofies gesproke is hierdie meubel vervoer maatskappy nie net 'n hoogs suksesvolle besigheid wat geleë is in Albertinia langs die N2 hoofweg in die tuin roete nie, maar hulle strewe daarna om hulle kliënte tevrede te hou. Albertinia Meubelvervoer besef dat verhuising 'n baie stresvolle gebeurtenis is daarom probeer hulle dit so gemaklik as moontlik maak met hulle hoogs betroubare Afrikaans spreekende, opgeleide bestuuders en pakkers van hulle plattelandse omgewing. Hulle stel selfs die klient 'n keuse om self te pak of hulle kan die verpakking namens die klient doen. Verpakking behels inpak van die klient se klere, breekgoed, skulderye, glasware, banke ens in 'n hangkas boks. Enige banke word op aanvraag met plastiek verniet oorgetrek as deel van hulle kwaliteit diens. Kontak hulle gerus vir n kwotasie, deur een van die vorms in die 'Services News' boks aftelaai en te voltooi. Stuur dit dan terug aan Albertinia meubelvervoer. Glo my jy sal aangenaam verras word.

'Ons sien uit om U verhuising 'n stresslose gebeurtenis te maak.'

22/09/2026

🚛 Weekly Trips: Western Cape ↔️ Gauteng!
Need to move furniture or goods between these provinces?
With our Share Load Removals, you save money by only paying for the space you need.
✅ Affordable
✅ Safe & Secure

JOU MEUBELS HET ’N BESTEMMING. ONS HET DIE PLAN. 😉Jy koop die droomhuis…Jy kry die perfekte bank…Jy kry uiteindelik daar...
10/09/2026

JOU MEUBELS HET ’N BESTEMMING. ONS HET DIE PLAN. 😉

Jy koop die droomhuis…
Jy kry die perfekte bank…
Jy kry uiteindelik daardie groot kas wat jy nog altyd wou hê…

En dan besef jy:
“Maar HOE kry ek hierdie ding by die huis?!” 😂

Moenie stres nie. Dis waar ons inkom.

Van daardie een groot meubelstuk wat jy op Marketplace raakgeloop het, tot ’n hele huis se meubels — ons help jou om dit te skuif sonder die gesukkel, sweet en “hoe gaan ons dit nou in die deur kry?”-oomblik. 😅

📦 Meubelvervoer
🚛 Verhuisings
🛋️ Groot én klein vragte
📍 Plaaslik en verder

Jy kies die meubels.
Ons sorg dat hulle daar kom.

📲 Stuur vir ons ’n WhatsApp vir ’n kwotasie.

40 JAAR OP DIE PAD — 20 JAAR ONDER VANIE OOSTHUIZEN SE LEIDINGVandag vier Albertinia Meubelvervoer 40 jaar van diens, ve...
01/09/2026

40 JAAR OP DIE PAD — 20 JAAR ONDER VANIE OOSTHUIZEN SE LEIDING
Vandag vier Albertinia Meubelvervoer 40 jaar van diens, vertroue en duisende kilometers.
Vir die afgelope 20 jaar was Vanie Oosthuizen die eienaar aan die stuur. 🚛
20 jaar van harde werk, groot besluite, uitdagings, groei en ’n ongelooflike span wat saam hierdie onderneming gebou het.
Aan elke kliënt, werknemer, verskaffer en ondersteuner: BAIE DANKIE dat julle deel is van ons reis. ❤️💛🖤
40 jaar van Albertinia Meubelvervoer.
20 jaar van Vanie Oosthuizen.
En die pad vorentoe lê nog oop.
Ons maak dit maklik!

✅Die makliker keuse om te maak. 📨Kontak ons vir n gratis kwotasie op deelvragte.🚛Weekliks tussen Wes-Kaap na Gauteng.
17/07/2026

✅Die makliker keuse om te maak.
📨Kontak ons vir n gratis kwotasie op deelvragte.
🚛Weekliks tussen Wes-Kaap na Gauteng.

Nog spasie beskikbaar!Ons het nog plek op ons huidige roetes. Kontak ons vandag indien jy meubels of enige vrag veilig e...
16/07/2026

Nog spasie beskikbaar!

Ons het nog plek op ons huidige roetes. Kontak ons vandag indien jy meubels of enige vrag veilig en professioneel wil laat vervoer.

📞 Bespreek nou om teleurstelling te voorkom!

Address

Nywerheidslaan 31
Albertinia
6695

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00

Telephone

+27287351470

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Albertinia Meubelvervoer posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Albertinia Meubelvervoer:

Shortcuts

Share

Category