Net Hier

Net Hier Net Hier is geskep om die wooneenhede in Kiewietsingel en Bela Vista vir verhuring te bemark, bestuur en te onderhou. Kom bly net hier by ons!

27/01/2024

1 slaapkamer woonstel te huur in Kiewietsingel.
R3 800 deposito.
R3 500 per maand, water ingesluit.
Ideaal vir enkel persoon.
Beskikbaar vanaf 1 Februarie.

08/04/2023

2 slaapkamer eenheid te huur vanaf 1 Mei 2023. R 5 500 per maand, water ingesluit.

04/03/2023

Een slaapkamer woonstel te huur, ideaal vir enkellopende persoon. R 3 500 per maand, water ingesluit.

04/03/2023

2 Slaapkamer te huur. R 5 500 per maand, water ingesluit.

16/02/2023

Een slaapkamer eenheid in Kiewietsingel beskikbaar. R 3 500 per maand, water ingesluit.

08/06/2022

1 slaapkamer woonstel in Kiewietsingel beskikbaar vanaf 1 Julie '22.
R3 500 per maand, water ingesluit.

02/06/2022

2 slaapkamer meenthuis te huur op Bela Vista, Bospoort. Onmiddelik beskikbaar. R 4 900 per maand, water ingesluit, troeteldiere welkom.

Address

Kiewietsingel
Bela-Bela
0480

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Net Hier posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share