ATKV-Drakensville

ATKV-Drakensville Verruil die stadstoneel vir skouspelagtige natuurtonele by die Drakensberge!
(1957)

Met net ’n rapsie meer as drie uur se ry van Johannesburg en Bloemfontein en sowat twee en ’n half uur van Durban af, lê ATKV-Drakensville-vakansieoord naby die voetheuwels van die Drakensberg-amfiteater, ’n wêrelderfenisgebied. ATKV-Drakensville, ’n mekka van asemrowende uitsigte, word omring deur historiese landmerke en bied toegang tot talle toeristeaantreklikhede in die omgewing. Die oord het ’n verskeidenheid akkommodasie, avontuur-aktiwiteite, ontspanningsgeriewe, ’n restaurant, kitskos-, koffie- en geskenkwinkel. Die ATKV-Drakensville – perfek vir jou sprokietroue, ‘n suksesvolle konferensie of ‘n spiekeries spanbouprogram! Semifinalis in die AA Travel Guide/American Express-akkommodasietoekennings in die kategorie: groot selfsorgoorde in Suid-Afrika.

Al is dit koel en nat buite, gaan die vakansiepret by ATKV-Drakensville steeds voort! 🎉
30/09/2026

Al is dit koel en nat buite, gaan die vakansiepret by ATKV-Drakensville steeds voort! 🎉

🎣🔥 Maak gereed vir ’n ongelooflike visvangtoer!Lekker hengel, lekker kuier, groot pryse en baie pret wag tydens die ATKV...
28/09/2026

🎣🔥 Maak gereed vir ’n ongelooflike visvangtoer!

Lekker hengel, lekker kuier, groot pryse en baie pret wag tydens die ATKV-Drakensville Visvangtoer 2027! 🏆🐟

📅 21–26 Februarie 2027
📍 Sterkfonteindam

Kry jou hengelmaat bymekaar en maak gereed vir ’n ervaring wat jy nie wil misloop nie! 🎣

👉 Skryf in en sien die volledige reëls hier: https://drakensville.co.za/byeenkomstes/visvangtoer-2026/

Geniet ’n onvergeetlike vakansie met gesinvriendelike akkommodasie, opwindende aktiwiteite en rustige bergomgewings by ATKV Drakensville.

Ons vermaakprogram sorg vir hope pret die naweek.  😀👉Van swembadspele en sokkie langs die swembad, tot 'n Miami-monsterb...
28/09/2026

Ons vermaakprogram sorg vir hope pret die naweek. 😀

👉Van swembadspele en sokkie langs die swembad, tot 'n Miami-monsterburgerkompetisie. Ons kuier en braai te heerlik met wat optree.
Moet nie die week se program misloop nie: https://drakensville.co.za/vermaak/
Miami Canners

🦖𝐁𝐮𝐬𝐭𝐨𝐞𝐫: 𝐃𝐢𝐧𝐨𝐬𝐨𝐮𝐫𝐮𝐬𝐫𝐨𝐞𝐭𝐞 𝐞𝐧 𝐂𝐥𝐚𝐫𝐞𝐧𝐬, 30 September R225 per volwassene (12 jaar en ouer). R150 virkinders (onder 12).R15...
27/09/2026

🦖𝐁𝐮𝐬𝐭𝐨𝐞𝐫: 𝐃𝐢𝐧𝐨𝐬𝐨𝐮𝐫𝐮𝐬𝐫𝐨𝐞𝐭𝐞 𝐞𝐧 𝐂𝐥𝐚𝐫𝐞𝐧𝐬, 30 September
R225 per volwassene (12 jaar en ouer). R150 vir
kinders (onder 12).
R150 vir pensioenarisse (60 jaar en ouer).
🦕Ons besoek die Dinosourus-museum, Clarens
en meer.
Bespreek vandag nog jou plek by ontvangs.

26/09/2026

Vakansie😎

Waar is dit lekker? Hier is dit lekker😁😎
26/09/2026

Waar is dit lekker? Hier is dit lekker😁😎

🩸 JOU BLOED KAN ’N LEWE RED! ❤️Kom skenk bloed by ATKV-Drakensville op Vrydag, 25 September.’n Paar minute van jou tyd k...
24/09/2026

🩸 JOU BLOED KAN ’N LEWE RED! ❤️

Kom skenk bloed by ATKV-Drakensville op Vrydag, 25 September.

’n Paar minute van jou tyd kan ’n wêreld se verskil aan iemand in nood maak. 🙏

Kom skenk. Kom help. Kom maak ’n verskil. 🩸❤️

Ons moet darm iets braai op braaidag🔥🥩
24/09/2026

Ons moet darm iets braai op braaidag🔥🥩

22/09/2026

🎣🔥 𝐕𝐈𝐒𝐕𝐀𝐍𝐆𝐓𝐎𝐄𝐑 𝟐𝟎𝟐𝟕… 𝐉𝐎𝐔 𝐕𝐎𝐋𝐆𝐄𝐍𝐃𝐄 𝐆𝐑𝐎𝐎𝐓 𝐀𝐕𝐎𝐍𝐓𝐔𝐔𝐑 𝐁𝐄𝐆𝐈𝐍 𝐇𝐈𝐄𝐑!

Die ATKV-Visvangtoer 2027 is oppad!

🎣 4 dae se hengel
🏆 Groot pryse
🥩 Knipmes-skaapbraai
🎤 Gaskunstenaars & lekker kuier

📅 21–26 Februarie 2027
👥 75 spanne | 2 per span

Bring jou hengelmaat. Gooi jou lyn in. Kom wees deel van die aksie!

👉 Inskrywings is oop:
https://drakensville.co.za/byeenkomstes/visvangtoer-2026/

Address

Jagersrust
Bergville
3350

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when ATKV-Drakensville posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to ATKV-Drakensville:

Shortcuts

Share