WILNA Hancke Eiendomme

WILNA Hancke Eiendomme Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from WILNA Hancke Eiendomme, Real Estate, Bethal.

07/10/2024

Te huur / te Koop
Dubbel motorhuis asook werks kamer en stoor kamertjie
Werks kamer
Opwas
Kombuis
2x Sitkamers
Eethoekie
3slkamers
2x badkamer
Onderafdak swembad
Boorgat water
Whatsapp my 079 896 6063
Mariaan Kruger

05/09/2024

Ek praat eerder met jou om 4:44am as om by jou begrafnis te praat.
Niks erger as om 'n vriend te verloor omdat hulle nie gedink het dat hulle iemand het om mee te praat nie. Foon altyd aan, deur altyd oop en koffie/bier/koeldrank kan gegooi word.
Ondersteun mekaar. Ek het agt mense nodig om hierdie boodskap te plaas om te wys jy is altyd daar as iemand jou nodig het. Ek het 'n idee wie gaan skryf "done". WIE IS MY 8? Сору / Plak. Wees die een ☝️

07/08/2024
So kuier ons in die Vrystaat.Dankie dit was n heerlike naweek. Lief jul almal.
18/06/2024

So kuier ons in die Vrystaat.
Dankie dit was n heerlike naweek. Lief jul almal.

16/06/2024

In al my jare op hierdie aarde het ek geleer dat sterf onvermydelik is. Niemand kan dit keer nie. Ons het een lewe om te lewe. Die materiële dinge waarin ons belê, bly agter. Herinneringe is dus belangrik. So, ek gaan 'n "Reunion of Friends" begin. Die idee is om te sien wie lees n post sonder n foto. As niemand my post lees nie, sal dit 'n baie kort eksperiment wees. Maar as jy hierdie boodskap lees, maak 'n opmerking met 'n enkele woord oor hoe ons ontmoet het. Na daai COPY hierdie boodskap op jou muur en ek los jou ook n woord. Asb moenie n woord los en dan nie moeite doen om die tweede ding te doen nie. Kom ons gaan! Vriende is belangrik, veral nou! Nou is dit jou b***t.

15/05/2024

HEERLIKE BEESSTERT .........
BESTEL ONS RESEPTE BOEK VIR R100 Waarde R249
En Kry ons Poeding Boek ter waarde van R100 Gratis.
Stuur Email Na: [email protected] of [email protected]........
3 beessterte op die litte deurgesny
6 groot uie, gekap
2l water
600 ml bruinasyn

3 groot aartappels in kwarte gesny
4 wortels, geskraap en in wiele gesny

Sous:
1 pakkie tamatie pasta
½ k chutney
½ t kerrie
2 t chicken spice
1 t fyn knoffel
Goeie paar skeute Worcestershire sous
1 beesvleisaftreksel blokkie
½ k kookwater
1 pakkie oxtail soppoeier

In ‘n swaarboompot pak ‘n laag van die helfte van die uie
Pak oxtail stukke nou lekker styf teenmekaar op die uie
Meng water en asyn.

Giet oor tot oxtail net net bedek is.
Strooi oorblywende uie oor
Bring tot kookpunt en maak toe.

Laat nou kook vir ongeveer 2 -3 ure tot vleis sag is
Vul gereeld aan met oorblywende water asyn mengsel

As vleis so 90% gaar is gooi aartappels en wortel by en kook tot als sag is.

Sous:
Los blokkie op in kookwater en meng met res van die bestanddele vir die sous.

Sodra vleis sag is, roer bietjie vir bietjie by die oxtail pot tot sous die regte dikte het soos verlang

Geur na smaak met sout en peper indien nodig
Kreatiewe Kos Idees

20/04/2024

J Die lewe is te kort 😢 Jare gelede was ons almal soos familie. Ons almal het uit gekyk vir mekaar. Ons het saam geëet en saam gedrink, was bekommerd oor mekaar, Ons het mekaar se rug gehad, Ons moet terug kom na dit. Ons moet vir mekaar sorg in plaas daarvan om mekaar af te breek. Ek gaan 'n weddenskap maak, dat uit my "familie" en "vriende" minder as 6 tyd sal neem om dit te copy en te plaas.. ❤Wie is my SES.

17/04/2024
12/04/2024

Daar is opgemerk dat onsigbare pornografiese video's sonder dat hulle weet in mense se profiele gepubliseer word.
Die eienaar van die blad sien hulle nie, maar ander wel, asof dit 'n outentieke publikasie is wat jy gemaak het!
Hulle post hulle comments asof hulle jy is... Asb as so iets op my blad gebeur, stel my dadelik in kennis.
Uit respek vir ALMAL, asook my eie integriteit, distansieer ek myself van sulke publikasies.
Kopieer en plak op jou blad.
Dit is tyd dat hierdie verskynsel stop.
DANKIE.😡😡😡😡😡😡😡😡😡😡😡😡😡

Address

Bethal

Opening Hours

Monday 09:00 - 16:00
Tuesday 09:00 - 16:00
Wednesday 09:00 - 16:00
Thursday 09:00 - 16:00
Friday 09:00 - 16:00

Telephone

+27798966063

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when WILNA Hancke Eiendomme posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category