Cozy Homes Development

Cozy Homes Development Ons bou huisies met 'n unieke, warm gevoel. Die loodglas deure, vensters en lampe maak dit so spesiaal.

Cozy Homes Developments invites you to contact us for your special needs!Imagine your tiny house in the Western Cape or ...
06/09/2026

Cozy Homes Developments invites you to contact us for your special needs!

Imagine your tiny house in the Western Cape or KZN....or in the Bushveld

149 Waverley road Dan Pienaar BLOEMFONTEIN

061 545 5057
082 466 6880

Die Jasmyn in volle blom voor ons skou Karoohuisie . Dis nie net ons loodglas "french doors" en "sash" vensters wat die ...
03/09/2026

Die Jasmyn in volle blom voor ons skou Karoohuisie . Dis nie net ons loodglas "french doors" en "sash" vensters wat die huisies karakter gee nie.
On bou van 'n bachelor eenheid tot drie slp kamer eenhede met lofts vir daardie ekstra spasie.
Kontak of WhatsApp ons vir n volledige inligtingstuk met vloerplanne en riglyn pryse.
0824666880 of WhatsApp 0615455057

Cozy Homes bou die karaktervolle wooneenhede. Ons het eenhede van Bachelor tot drie slaapkamer met of sonder lofts. Aang...
01/09/2026

Cozy Homes bou die karaktervolle wooneenhede. Ons het eenhede van Bachelor tot drie slaapkamer met of sonder lofts. Aangeheg is fotos van ons een slaapkamer skou eenheid met fotos van hoe hy binne lyk en ook fotos van n paar voltooide eenhede wat ons gebou het.
Ons bou landswyd en is NHBRC geregistreerd.
Kontak of WhatsApp ons en ons verskaf vir jou n volledige inligtingstuk met vloerplanne en riglyn pryse by 0824666880 of WhatsApp 061 545 5057

Ons Plaashuis reeks met boukoste wat begin by R9 450 per v meter. Dit sluit ons unieke warm plaashuis gevoel in met fren...
17/08/2026

Ons Plaashuis reeks met boukoste wat begin by R9 450 per v meter. Dit sluit ons unieke warm plaashuis gevoel in met french doors met loodglas, sash vensters en barn doors asook loodglas ligte. Die huise het ook elkeen 'n besonderse groot plaas stoep.
Elke huisie is uniek en ons bou van 'n bachelor tot 'n 3 slp eenheid. Elkeen het 'n groot loft vir daardie ekstra slaap/leef/studeer kamer.
Ons is NHBRC geregistreerd en elke huisie kom met n kitchenette en is net reg vir intrek en bly.
Kontak ons vir jou volledige inligtingstuk met vloerplanne en riglyn pryse by 0824666880 of WhatsApp ons by 061 545 5057

Ons speaiale aanbieding op on Boshuisie reeks eindig einde Augustus 2026. Volledige wooneenhede reg vir intrek en bly. E...
07/08/2026

Ons speaiale aanbieding op on Boshuisie reeks eindig einde Augustus 2026. Volledige wooneenhede reg vir intrek en bly. Elke boshuisie uniek ontwerp en op gerig . Ons bou landswyd . Kontak ons by 0824666880 of WhatsApp ons by 061 545 5057 vir volledige inligtingstuk met vloerplanne en riglyn pryse.

Cozy homes se Plaashuis reeks is iets besonders. Bekostigbaarheid is ons motto. Met  ons karaktervolle loodglasvensters ...
29/07/2026

Cozy homes se Plaashuis reeks is iets besonders. Bekostigbaarheid is ons motto. Met ons karaktervolle loodglasvensters en french doors met sy sash vensters met loodglas maak elke eenheid uniek. Ons besonderse barn doors maak nog meer die verskil. Elke eenheid is volledig toegerus en kom met sy kitchenette.
Ons bou landswyd en elke huis kom uniek met sy besonderse warm huislike gevoel.
Kontak ons vir n volledige katalogus met pryse en vloerplanne by 0824666880 of WhatsApp 061 061 545 5057

N paar van ons Karoohuisies wat ons die afgelope tyd gebou het. Ons karakter en styl is ons fokus met elke Karoohuisie. ...
15/07/2026

N paar van ons Karoohuisies wat ons die afgelope tyd gebou het. Ons karakter en styl is ons fokus met elke Karoohuisie. Ons doel is om die huisies met alles wat dit bied bekostigbaar te bou.
Ons loodglas deure en vensters en unieke barn deure skep daardie warm leef gevoel van elke huisie.
Ons bou van bachelor tot drieslp eenhede met of sonder loft.
Ons werk landswyd.
Kontak ons 082 4666880 of WhatsApp ons
0615455057 vir volledige inligtingstuk met vloerplanne en riglyn pryse.

Spesiale aanbieding vir Julie - Aug op ons Boshuisie reeks van Bachelor, 1 Slp en 2 Slp eenhede elkeen met n loft. Elke ...
29/06/2026

Spesiale aanbieding vir Julie - Aug op ons Boshuisie reeks van Bachelor, 1 Slp en 2 Slp eenhede elkeen met n loft.
Elke eenhede is ten volle geëlektrifiseerd en met volledige badkamers. Elke huisie het natuurlik sy eie karaktervolle loodglas vensters en deure en barn doors. Die huisies is tenvolle geisoleer en is n woonhuis vir almal.

Kontak ons vir jou huisie 082 466 6880 of WhatsApp 061 545 5057

Om bekostigbare karaktervolle wooneenhede te bou is ons missie. Met ons nuwe Plaashuis vrystelling is ons doel om elke e...
19/06/2026

Om bekostigbare karaktervolle wooneenhede te bou is ons missie. Met ons nuwe Plaashuis vrystelling is ons doel om elke eenheid n warm leefhuis gevoel te gee.ons gee die gevoel met ons self vervaardigde sash vensters en barn en french doors alles met ons eie ontwerpte loodglas en lampe. Elke huisie word deur ons ontwerp en is uniek. Ons is NHBRC geregistreerd en bou landswyd.
Vir n volledige inligtingstuk met vloerplanne en riglyn pryse kontak ons
0824666880 of WhatsApp 061 545 5057

Ons doel is om bekostigbare karaktervolle wooneenhede te bou. Ons bou 2 tipes eenhede. Die Boshuisies is n ligte staal k...
28/05/2026

Ons doel is om bekostigbare karaktervolle wooneenhede te bou. Ons bou 2 tipes eenhede. Die Boshuisies is n ligte staal konstruksie met chromadeck en kom in bachelor tot 2 slk. Die Karoohuisie is n steenhuis en kom in bachelor tot 3 slk. Ons pryse wissel vanaf R260 000 tot R1.45 milj
Al ons eenhede is ten volle toegerus met elektrisiteit en loodgieterswerk en is reg vir intrek en bly. Ons werk landswyd en het meer as 30 eenhede oor die land gebou.
Vir jou kwotasie of meer inligtingsbrosjure kontak ons by 061 545 5057 of 082 466 6880

Address

Bloemfontein
9301

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Cozy Homes Development posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Cozy Homes Development:

Shortcuts

Featured

Share

Category