04/08/2026
BLOEMFONTEIN - Pragtige een slaapkamer woonstel te huur
* R6000 p/m
* Onmiddellik beskikaar
* Water ingesluit (GEEN wateronderbrekings)
* Meterkrag (betaal slegs vir eenhede gebruik @ Centlec-tarief)
* Voordeel van solarkrag
* Gas Hob
* Eie braai
* Gebruik van swembad
Eie ingang (elektriese hek)
* Onderdak-parkering vir 2 voertuie
* Geen honde - katte welkom
* Roodewal, Noord/Oos van stad
* 3km vanaf Bram Fischer Lughawe
* 2km vanaf Busamed Hospitaal
* 4,5km vanaf Aljo's
* Naby Estoire / Ooseinde / Hamilton / Bayswater
* Kontak/Whatsapp OOSIE 061 935 2589 (besigtiging Maandae tot Saterdae)