14/09/2026
Blomme en juwele… wat meer wil ’n meisie hê?
Dis so lekker om te sien hoe kreatief elkeen raak met hulle eie charm stories — elkeen uniek, net soos hulle! Dankie Anders Bethlehem vir die mooiste blomme en memories🌷