20/06/2017
Huis is ideaal vir ‘n gesin wat lief is vir onthaal. 5 Slaapkamers, 2.5 badkamers, oopplan sitkamer/eetkamer, 3 tv kamers, studeerkamer, groot plaas kombuis, aparte opwaskamer, spens, stoorkamer, waskamer , afdak vir 4 motors. Tuin is prentjiemooi. Maak afspraak vandag en maak hierdie DROOM huis jou...