Jean Badenhorst Properties

Directions Website Contact the business

Jean Badenhorst Properties Offering trusted guidance, professional service, and local expertise in Brackenfell

With over 22 years of experience in residential property sales, Jean Badenhorst Properties is committed to helping buyers and sellers navigate the market with confidence. With over two decades of hands-on experience in the property market, Jean is a trusted name in real estate. As a certified agent and principal, she offers deep market insight, strategic guidance, and a commitment to service that has earned her a stellar reputation. Jean’s clients value her integrity, professionalism, and ability to turn property goals into reality—whether buying, selling, or investing. Her extensive knowledge of local trends and her personalized approach make her a go-to expert for navigating the ever-evolving real estate landscape. Jean doesn’t just sell properties—she builds lasting relationships and delivers results.

Het jy ’n eiendom geërf en weet jy nie mooi wat die volgende stap is nie? 🏡❤️Jy hoef nie alleen deur al die besluite te ...
29/10/2026

Het jy ’n eiendom geërf en weet jy nie mooi wat die volgende stap is nie? 🏡❤️
Jy hoef nie alleen deur al die besluite te werk nie. Kom ons gesels rustig oor jou opsies — geen druk, net goeie raad.

MONDAY PROPERTY TALK MET JEAN 🏡☕Jou huis pas dalk nie meer by jou lewe soos 10 of 20 jaar gelede nie. Die kinders is uit...
26/10/2026

MONDAY PROPERTY TALK MET JEAN 🏡☕
Jou huis pas dalk nie meer by jou lewe soos 10 of 20 jaar gelede nie. Die kinders is uit die huis, kamers staan leeg, die tuin verg aandag — maar die kostes en onderhoud bly.
As jy begin wonder oor kleiner trek, is daar ’n paar dinge wat ons saam kan uitwerk:
• Wat is jou huidige eiendom realisties werd?
• Wat sal die koste wees om te verkoop?
• Hoeveel kapitaal kan jy moontlik ná die verkoop beskikbaar hê?
• Watter tipe kleiner eiendom sal by jou huidige leefstyl en begroting pas?
• Is dit beter om eers te verkoop of eers jou volgende woning te vind?
• Wat gebeur met jou verband en hoe werk die oordragproses?
Kleiner trek is nie ’n besluit wat jy oornag hoef te neem nie. Begin eers deur die somme te maak en jou opsies te verstaan.
Stuur vir my ’n WhatsApp en ons gesels rustig daaroor. Geen druk om te verkoop nie — net praktiese inligting sodat jy ’n ingeligte besluit kan neem. ❤️
Monday Property Talk met Jean — vra eers, besluit later. 🏡☕

Ek verstaan hoe moeilik hierdie besluit kan wees. ❤️Daardie huis is dalk waar jy jou kinders grootgemaak het, waar verja...
22/10/2026

Ek verstaan hoe moeilik hierdie besluit kan wees. ❤️
Daardie huis is dalk waar jy jou kinders grootgemaak het, waar verjaarsdae gevier is en waar soveel herinneringe gemaak is. Om te dink aan kleiner trek kan amper voel asof jy ’n hele hoofstuk moet afsluit.
En mens is versigtig om daardie eerste stap te neem… Waarheen gaan ek? Wat is my huis werd? Gaan ek regkom met ’n kleiner plek? Waar begin ’n mens?
Jy hoef nie vandag al die antwoorde te hê nie. En om met my te gesels beteken ook nie jy móét verkoop nie.
Kom ons drink ’n koppie koffie en kyk rustig na jou opsies. ☕️🏡
Geen druk nie. Net ’n gesprek. En dalk die begin van ’n mooi nuwe hoofstuk. ❤️

20/10/2026

🎗️❤️ Wat ’n besonderse geleentheid by Silverstars ter ondersteuning van Kankerbewustheidsmaand!
Ongelooflike getuienisse van moed, hoop en deursettingsvermoë. 🙏❤️
’n Dag wat my hart geraak het!

SOLD! When loyalty meets perseverance! ❤️This sale had its challenges!First, our seller found a home, but we had no buye...
19/10/2026

SOLD! When loyalty meets perseverance! ❤️

This sale had its challenges!

First, our seller found a home, but we had no buyer. Then we found a buyer, but our seller couldn't find the right home!

We withdrew the property to reset.

Loyalty counts! Our seller trusted me and came back to try again.

This time, everything aligned — a buyer was found AND our seller found his new home!

Patience. Trust. Loyalty. SOLD!

Thinking of selling?

Every property has a journey.

Let my experience, dedication and perseverance turn yours into a SOLD success story!

📞 Jean Badenhorst | 083 258 3132
❤️ Service is what I do.

MONDAY PROPERTY TALK MET JEAN ☕️🏡Het jy eiendomsvrae, maar jy is nog nie noodwendig reg om te verkoop nie? Dis heeltemal...
19/10/2026

MONDAY PROPERTY TALK MET JEAN ☕️🏡
Het jy eiendomsvrae, maar jy is nog nie noodwendig reg om te verkoop nie? Dis heeltemal reg. ❤️
Dalk wonder jy: Wat is my huis tans werd?
Is dit nou ’n goeie tyd om te verkoop?
Waar begin ek?
Watter kostes is betrokke?
Of wat gebeur eintlik van die oomblik wat ek besluit om te verkoop?
’n Eiendomsgesprek hoef nie met ’n mandaat te begin nie. Dit kan sommer begin met ’n eenvoudige WhatsApp aan Jean. 📱
Geen druk. Geen verpligting. Net ’n lekker gesprek waar jy jou vrae kan vra en meer duidelikheid oor jou opsies kan kry.
Dis waar Monday Property Talk begin — kom ons gesels. ☕️❤️

🎖
18/10/2026

🎖

🏡 SKAARS OP DIE MARK… TOE'S HY WEG! 🔥Binne net 2 dae VERKOOP, en dit met ’n kontantaanbod! 💰🔑Ek gaan nie jok nie… hierdi...
16/10/2026

🏡 SKAARS OP DIE MARK… TOE'S HY WEG! 🔥
Binne net 2 dae VERKOOP, en dit met ’n kontantaanbod! 💰🔑
Ek gaan nie jok nie… hierdie een laat my sommer ekstra breed glimlag! 😁❤️
Dink jy daaraan om jou huis te verkoop? Kom ons gesels!
📞 Jean | 083 258 3132

Protea Hoogte! 🏡❤️ Brackenfell is my area!Ek het pre-approved kopers wat wag… dalk vir jóú huis! 👀🔑Dink jy aan verkoop? ...
14/10/2026

Protea Hoogte! 🏡❤️ Brackenfell is my area!
Ek het pre-approved kopers wat wag… dalk vir jóú huis! 👀🔑
Dink jy aan verkoop? Kom ons gesels! ❤️

Address

Wilge Avenue Hoogstede Park Brackenfell
Brackenfell
7560

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Jean Badenhorst Properties posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Jean Badenhorst Properties:

Shortcuts

Share

Nearby realtors & realty services