Kleine Wolwegat

Kleine Wolwegat Looking for a quiet country getaway? "Kleine Wolvegat" - All the nothing you need! R500/night

Slee Regs op Tesslaarsdalpad vir 5 km.

Accommodation against the mountain:

Get away from the rat-race in the city and have a quiet getaway in the country!

- Sleeps 4/6
- Warm water
- No electricity
- Lights run from your car battery
- Gas fridge

R500 per night for the house

Kleine Wolwegat is 'n 2 slaapkamer huisie met 1 dubbelbed en 1 stapelbed in een kamer (4 persone kan slaap) en 2 enkelbeddens in ander kamer. Beddegoed en handdoeke word nie voorsien, so bring asseblief jou eie. Bring verkieslik ook drinkwater vir diegene wat sensitief is vir smaak! Die R500 per nag kan inbetaal word by:

JI du Toit
ABSA tjek rekening
Rekening Nommer: 4079057787
Tak: Caledon

Ons is vanaf Caledon 27 km op die pad Bredasdorp toe. Regs op Oudekraal Grondpad vir 2 km (die afdraai is net voor Vn Brakel Stoor Padstal). Links by Japie du Toit Klipdrift se plaaspad. U kan enige tyd vir Rachelle bel by 0825423385 indien u enige padaanwysings verlang.

Address

Kleine Wolwegat
Caledon
7230

Telephone

082 5423385

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Kleine Wolwegat posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Kleine Wolwegat:

Shortcuts

Share

Category