09/12/2024
Ons wil graag opreg dankie sê vir julle ongelooflike ondersteuning met die projek van Huis Martina. Julle het nie net ‘n verskil gemaak nie, maar ook soveel harte bly gemaak en glimlagte op gesigte getoor! Julle omgee en bydrae word werklik diep waardeer.
Baie dankie dat julle saam met ons hierdie spesiale droom moontlik gemaak het. 🌟 Nogmaals 'n spesiale dankie aan ESI Attorneys 🫶