Louette du Plessis at LRE Group

Call Directions Website Contact the business

Louette du Plessis at LRE Group Candidate Estate Agent
Residential | Commercial | Rentals & Sales

23/09/2026

RENTEKOERSE STYG — WAT BETEKEN DIT VIR JOU?
Die Reserwebank het vandag die repokoers met 25 basispunte verhoog na 7,25%. Dit beteken die primakoers styg na 10,75%, van krag vanaf 25 September.
Vir eenvoud — hier's wat dit vir jou verbandpaaiement beteken (oor 20 jaar op primakoers):
🏠 R1,5 miljoen verband → sowat R253 meer per maand
🏠 R2 miljoen verband → sowat R338 meer per maand
🏠 R2,5 miljoen verband → sowat R423 meer per maand
🏠 R3 miljoen verband → sowat R507 meer per maand
'n Klein toename per maand, maar dit tel op oor die volle verbandtermyn.

🏉 RAAI DIE TELLING & WEN 'N BOTTEL JC LE ROUX VONKELWYN! 🥂🏆Die Bokke speel vanaand teen 23:00 (SA-tyd) in Baltimore die ...
12/09/2026

🏉 RAAI DIE TELLING & WEN 'N BOTTEL JC LE ROUX VONKELWYN! 🥂🏆

Die Bokke speel vanaand teen 23:00 (SA-tyd) in Baltimore die All Blacks— en ek wil weet: wat d**k JY gaan die eindtelling wees? 🇿🇦🇳🇿
Hoe om deel te neem:
1️⃣ Like en Share my LRE blad
2️⃣ Los jou raaiskoot in die kommentaar (bv. Bokke 24 - All Blacks 18)
3️⃣ Tag 'n vriend wat ook wil raai!
Die persoon met die naaste raaiskoot (of presiese telling) wen 'n bottel JC le Roux Vonkelwyn om mee te vier! 🥂
Kompetisie sluit om 22:45 vanaand, net voor skop! Goeie geluk, en gaan Bokke gaan! 💪🇿🇦

Kontak my gerus om uit te vind 083 344 3881
09/09/2026

Kontak my gerus om uit te vind 083 344 3881

08/09/2026
21/06/2026

Geseënde Vadersdag aan al die wonderlike pa's! Dankie dat julle elke dag opdaag — as beskermers, bouers en die rots van die huis. Geniet vandag saam met julle gesinne

Die Springboks se 2026 wedstryde is uit! Van Ellis Park tot Buenos Aires, ons Bokke gaan die wêreld wys hoekom hulle nr ...
21/05/2026

Die Springboks se 2026 wedstryde is uit!
Van Ellis Park tot Buenos Aires, ons Bokke gaan die wêreld wys hoekom hulle nr 1 is.
Stoor hierdie lys, merk jou kalender, en laat weet my as jy 'n eiendom soek naby een van die tuiswedstryde! 🏠🏉
📞 083 344 3881

Welcome home to the Munu family! 🏡✨Wishing you many happy memories, laughter, and special moments in your new home. Than...
01/02/2026

Welcome home to the Munu family! 🏡✨
Wishing you many happy memories, laughter, and special moments in your new home.
Thank you for trusting me to be part of your journey!

Address

2 Arauna Road, Brackenfell
Cape Town
7560

Opening Hours

Monday 08:30 - 17:00
Tuesday 08:30 - 17:00
Wednesday 08:30 - 17:00
Thursday 08:30 - 17:00
Friday 08:30 - 17:00

Telephone

+27833443881

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Louette du Plessis at LRE Group posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Louette du Plessis at LRE Group:

Shortcuts

Share

Category