Clanwilliam Accommodation

Clanwilliam Accommodation Self-catering, B&B and budget options for every traveller — Clanwilliam stays that feel like home.

We offer the whole range, no matter what your reason for travel is... Clanwilliam Accommodation is the answer!

Kies net een… 😍Is jou hart meer Weskus of Cederberg?A - WeskusB - CederbergComment net A of B 👇© Clanwilliam Accommodati...
23/09/2026

Kies net een… 😍

Is jou hart meer Weskus of Cederberg?
A - Weskus
B - Cederberg

Comment net A of B 👇

© Clanwilliam Accommodation

23/09/2026

CLANWILLIAM HET AMPTELIK VANDAG Ń CHECKERS!

Vir die mense wat nie vandag kan kom kyk hoe die winkel lyk nie, hier is vir julle voorsmakie- as jy wel kom, bring genoeg geld want hier is ALLES wat jou hart begeer en meer!

Ek dink die winkel gaan GROOT impak op ons ongewing hê en ons welkom hom met OPE arms! En raai wat??? Ons kleine dorpie het checkers60sixty! Ja jy het reg gelees, dit is vandag die openings dag en die motorfietse staan reg om af te lewer!

Hier is op nuwe winkel, nuwe dorp en hopenlik baie meer mense wat by ons dorp kom inkopie doen!

Liefde
Die Clanwilliam Accommodation span

REVIEWS Ek wil vandag iets eerlik vra…Wat laat jou ná ’n wegbreek dink:“Hierdie plek verdien ’n goeie review”?A. ’n Heer...
22/09/2026

REVIEWS

Ek wil vandag iets eerlik vra…

Wat laat jou ná ’n wegbreek dink:
“Hierdie plek verdien ’n goeie review”?

A. ’n Heerlike ontbyt wat jou dag reg begin
B. Mense wat jou goeie raad gee oor die dorp en omgewing en wat jy als in omgewing kan doen.
C. ’n Kamer wat skoon, rustig en gemaklik voel
D. Daai ekstra moeite wat jy nie verwag het nie soos geskenkie op bed.

Jy mag net EEN kies. 😅
Comment net A, B, C of D 👇

Ek wil sien wat mense regtig laat teruggaan om ’n review te los.

22/09/2026

Sommer so iets om jul toiletpapier op te fraai!

Ons gaan vir julle paar maniere wys, hier is nommer 1!

Laatweet ons wat jy daarvan dink!

Liefde
Die Clanwilliam Accommodation

21/09/2026

As dit warm in Clanwilliam is …. Kom selfs die kleinste diere vir bietjie water!

Vandag het Clanwilliam weer lekker warm gebak!

Hoe was julle Maandag?

Liefde
Die Clanwilliam Accommodation span

21/09/2026

Die vraag op almal se lippe… waar was Sophia?

Clanwilliam hospitaal….ons mense is in nood… ons hoop die regte mense sien die video

Laas week, toe ons by Sophia se waskamer kom sien ons sy is nie lekker nie, sy is moeg, kry nie gestryk nie en net glad nie haarself nie.

Ons vra toe vir René om haar onmiddelik hospitaal toe te vat omdat sy kort van asem is ….

Glo dit of nie, Sophia was rondom 4/ 5uur die aand gevat en eers die VOLGENDE dag rondom 12 uur die middag gehelp.

Sy voel nou stukke beter , maar tog voel ons dat ons haar ervaring met die hospitaal wil deel met ons volgelinge…

Dat sy deurnag moes sit om eers die volgende middag gehelp te word…

Ons hoop julle almal het stunning dag en dat week wat voorlê mooi is!

Groete
Die Clanwilliam Accommodation span

So op hierdie Sondagaand, wanneer die naweek stadig tot ’n einde kom en ’n nuwe week voor ons lê, wil ons by Clanwilliam...
20/09/2026

So op hierdie Sondagaand, wanneer die naweek stadig tot ’n einde kom en ’n nuwe week voor ons lê, wil ons by Clanwilliam Accommodation vir elkeen van ons volgelinge ’n mooi wens stuur.

Mag julle vanaand rustig afsluit, diep asemhaal en met nuwe moed vorentoe kyk. Mag die week wat kom vir julle goeie nuus, oop deure, sagte oomblikke en genoeg krag bring vir alles wat wag.

Vir almal wat hard werk, wat reis, wat beplan, wat droom, of wat net probeer om een dag op ’n slag deur te kom: ons hoop hierdie week verras julle met iets mooi.

Mag julle huise vol vrede wees, julle harte ligter voel, en mag daar altyd iets wees om voor dankbaar te wees.

’n Geseënde nuwe week vir julle almal.

Groete uit Clanwilliam
Die Clanwilliam Accommodation span

Vandag gaan ons ’n baie belangrike Clanwilliam-debat oopmaak… 😅As jy Rooibos drink, hoe drink jy hom regtig?A. Sterk met...
20/09/2026

Vandag gaan ons ’n baie belangrike Clanwilliam-debat oopmaak… 😅

As jy Rooibos drink, hoe drink jy hom regtig?
A. Sterk met melk
B. Swart, niks by nie
C. Met heuning
D. Met suiker
E. Met suurlemoen
F. Yskoud as iced tea

Clanwilliam is mos Rooibos-wêreld… so ek wil sien hoe drink die mense dit regtig. 🌿

Comment jou letter: A, B, C, D, E of F 👇

19/09/2026

Wat is meer besonders as ons Weskus? Nee wat… nie veel nie…

Ons Weskus is seker die naaste wat jy ooit in die Hemel sal kom!

Hoop julle almal het besonderse aand verder!

Gister het ek besef mense het BAIE sterk vakansie-opinies… 😅So vandag vra ek die belangrike een:Jy kom by ’n gastehuis /...
19/09/2026

Gister het ek besef mense het BAIE sterk vakansie-opinies… 😅

So vandag vra ek die belangrike een:
Jy kom by ’n gastehuis / vakansieplek aan.
Wat laat jou dadelik dink: “Okay, hier sal ek weer bly”?

Kies net EEN:
A. Wit, skoon linne
B. ’n Lekker ontbyt
C. ’n Mooi uitsig
D. Vriendelike ontvangs
E. Stilte en privaatheid
F. ’n Baie skoon badkamer

Ek wil sien wat wen… want mense sê altyd “dis die klein goedjies”, maar almal kies iets anders. 👀

Comment jou letter: A, B, C, D, E of F 👇

© Clanwilliam Accommodation

Address

10 Leipoldtstreet
Clanwilliam
8135

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Clanwilliam Accommodation posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Clanwilliam Accommodation:

Shortcuts

Share