Seed of Life NPC Cullinan

Seed of Life NPC Cullinan Hoop, genesing en uitreik na Cullinan en Rayton. Tydelike Hawe | Rehabilitasie | Herstel | Vernuwing.

Michael 063 905 4665 | [email protected] 🌱 www.seedoflifenpc.co.za

Ons staan nou op 26%!🙏🏻Ons het reeds R5 285 van ons R20 000-teiken ingesamel.Vandag wil ons spesiaal dankie sê aan ons a...
31/08/2026

Ons staan nou op 26%!🙏🏻

Ons het reeds R5 285 van ons R20 000-teiken ingesamel.

Vandag wil ons spesiaal dankie sê aan ons anonieme skenker van R500.❤️

Jou vrygewigheid beteken vir ons meer as wat woorde kan sê.

Suzi is nie net 'n motor nie. Sy help ons om mense in nood te bereik, skenkings te gaan haal en hoop te vervoer.🌱

Ons het nog R14 715 nodig om haar weer op die pad te kry.

Kan jy help? 'n Klein bydrae van R50, R100 of R200 mag dalk vir jou klein voel, maar wanneer baie hande saam gee, gebeur groot dinge.

🙏🏻Help ons om Suzi weer te laat ry, sodat ons kan aanhou om hoop te bring waar dit die nodigste is.

Dankie Here vir elke hand wat gee. Ons vertrou U vir die res.❤️

🌱Saam plant ons die saad van hoop.

Help ons om Suzi weer op die pad te kry By Seed of Life Huis Cullinan is ons voertuig, Suzi , soveel meer as net 'n motor. Sy is die voertuig wa...

🌱’N SAADJIE VAN HOOP!🌱Vandag was Michael Joubert en Vicki by die Pretoria Boeremark, waar ek heelwat saailinge aangeskaf...
29/08/2026

🌱’N SAADJIE VAN HOOP!🌱

Vandag was Michael Joubert en Vicki by die Pretoria Boeremark, waar ek heelwat saailinge aangeskaf het vir ons nuwe groentetuine by Seed of Life NPC Cullinan.🥬🌿

Ons plant nie net groente nie, ons plant hoop en nuwe beginne. 🙏🏻❤️

“...maar God het laat groei.” – 1 Korintiërs 3:6

Alle eer aan God!🙏🏻🌱

Address

2 Louwsbaken
Cullinan
1000

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00
Saturday 08:00 - 12:00

Telephone

+27639054665

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Seed of Life NPC Cullinan posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Seed of Life NPC Cullinan:

Shortcuts

Share