13/08/2026
🏡Van Zyl & Co. stel aan | Eiendomsagent - Noordelike voorstede.
Ons is op soek na ’n ervare, gedrewe volstatus eiendomsagent om by Van Zyl & Co. aan te sluit, met ’n fokus op die Noordelike voorstede.
Vereistes:
•’n Volstatus Eiendomsagent en by die PPRA geregistreer
•’n NQF4-kwalifikasie
•Vlot Afrikaans en Engels
•Gemaklik is om met verkope én verhurings te werk
•Eie betroubare vervoer, skootrekenaar en selfoon
Wat ons bied:
•Petroltoelaag
•Selfoontoelaag
•Mededingende kommissieverdeling
Stel jy belang? Stuur vir ons ’n privaat boodskap of Whatsapp (076 338 1559) met jou CV en ’n kort bekendstelling.