06/07/2026
๐ก ONS KEN FLUWEELTJIESTRAAT.
Ons het onlangs verskeie waardasies in Fluweeltjiestraat voltooi. As deel van die ontwikkeling van hierdie komplekse, ken ons die area en die mark goed.
We have recently completed a number of property valuations in Fluweeltjie Street. Having been part of the development of these complexes, we know the area and the market well.
D**k jy daaraan om te verkoop of te verhuur? Kontak ons gerus vir professionele advies en 'n gratis, verpligtingvrye waardasie.
Thinking of selling or renting out your property? Contact us for professional advice and a free, no-obligation valuation.