24/09/2026
Vandag, 24 September, vier ons die unieke erfenis, kulture en tradisies wat Suid-Afrika 🇿🇦 so besonders maak. Of jy nou die braaibaas van die familie is, stry oor wie die lekkerste braaibroodjie maak, of bloot die dag saam met geliefdes geniet, ons hoop jou dag is gevul met lekker kuier, goeie kos en baie lag.
Van almal by Matthee Prokureurs wens ons jou 'n wonderlike Erfenisdag toe. Onthou, net soos 'n goeie braai🔥, word 'n waardevolle nalatenskap met sorg, geduld en goeie beplanning gebou!
Gelukkige Erfenisdag en geniet jou braai, Suid-Afrika! 🥩
Today, 24 September, we celebrate the traditions, cultures, and unique spirit that make South Africa 🇿🇦our home. Whether you're proudly tending the braai, debating who makes the braaibroodjie, or simply enjoying time with family and friends, we hope your day is filled with laughter and good memories. From all of us at Matthee Attorneys, we wish you a wonderful Heritage Day. After all, our heritage is worth celebrating, our families are worth cherishing, and our braais🔥are definitely worth defending!
Happy Heritage Day en enjoy you braai, South Africa! 🥩