Jeanie - Esme Coetzer Properties

Jeanie - Esme Coetzer Properties Real Estate Agent

06/02/2025
09/09/2024

Ñ ander boodskap vir vandag, maar so waar.

Die seun wou by sy pa weet hoe groot God is. Sy pa sê dat hy hom die volgende dag sal wys as hulle Johannesburg toe ry. So dertig kilometer voor die stad stop hulle op `n hoogte en die pa wys sy kind op die Strijdom toring. Hy vra hom hoe groot die toring is? Die outjie meet toe die toring so op `n afstand tussen sy duim en voorvinger en verduidelik vir sy pa dat dit is hoe groot die toring is.

Hulle klim in die kar en ry verder. In die stad gekom ry die twee tot teenaan die toring. Die seun staan hom en verwonder aan die massiewe toring waarteen hy opkyk. Sy pa vra hom toe om weer die toring te meet. Vol verwondering sê hy vir sy pa dat hy dit nie meer kan doen nie omdat die toring nou te groot is!

Die pa sê toe vir hom: " My kind, so is dit ook maar met God. Hoe verder jy van Jesus af leef, hoe kleiner word God vir jou en jy meet Hom soos dit jou pas. Hoe nader jy aan Jesus lewe, hoe groter word God vir jou.

Dan meet jy Hom nie meer nie maar aanbid jy Hom met verwondering!"

Bob Marley was once asked if the perfect woman existed. And he replied:Who cares about perfection?Even the moon is not p...
05/09/2024

Bob Marley was once asked if the perfect woman existed. And he replied:
Who cares about perfection?
Even the moon is not perfect, it is full of craters...
And the sea? it's too salty and dark in the depths.
The sky? Always so infinite, that is, the most beautiful things are not perfect, they are special and every woman like every man she is and every person chooses who is ′′ special ′′ in their life.
Stop wanting to be ′′ perfect ", try to be free and live doing what you love, not wanting to please others.

Address

George South

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Jeanie - Esme Coetzer Properties posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Jeanie - Esme Coetzer Properties:

Share

Category