Property with Bonita, Powered by Keller Williams Eden

Property with Bonita, Powered by Keller Williams Eden Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Property with Bonita, Powered by Keller Williams Eden, Real Estate, George.

25/09/2026
✨Nr 7 in Suid-Afrika!!✨Baie dankie aan elke kliënt wat my die geleentheid gegee het om die sleutel te wees van ‘n nuwe a...
06/07/2026

✨Nr 7 in Suid-Afrika!!✨

Baie dankie aan elke kliënt wat my die geleentheid gegee het om die sleutel te wees van ‘n nuwe avontuur, ‘n nuwe huis vol drome 🙌🏻

Van Mandaat na Kontrak vertel elke huis ‘n storie van hoop!

Baie Dankie aan elke agent wat saam my hard gewerk het en my gedra het in tye wat ek wou tou in gooi! Ek noem julle my…

❤️ Destiny Helpers from God!

21/06/2026

Ons wil vir almal wat deel was van die Born to Win skool se projek baie baie dankie sê! Oom Adriaan en sy span wat afdak op gesit het en elke sponser en agent wat gee het en gehelp het, julle is amazing!!

21/06/2026

ALU Doors & Windows🙌🏻🙌🏻 Baie Dankie vir hierdie amazing blessing vir Born to Win Skooltjie in Blanco! Die Glas skuif deur en die nuwe hekkie maak die wêreld se verskil in hierdie kinders se lewens! Van die hele KW Eden span sê ons dankie!!

Whoop Whoop!  LGS ⛳️ GOLF DAG! Sien julle daar!
18/06/2026

Whoop Whoop! LGS ⛳️ GOLF DAG!
Sien julle daar!

💥AMAZING PRICE💥📍KRAAIBOSCH MANOR - GEORGE4 BED | 3 BATH | DOUBLE GARAGE & much, much more!!NOW R5 995 000.00 (WAS R6 495...
11/06/2026

💥AMAZING PRICE💥

📍KRAAIBOSCH MANOR - GEORGE

4 BED | 3 BATH | DOUBLE GARAGE & much, much more!!

NOW R5 995 000.00 (WAS R6 495 000)

Houses for sale in George - 4 beds, 3 baths, 409 sq m, r5 995 000, 977 sq m

Address

George

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00
Saturday 09:30 - 17:00

Telephone

+27825475142

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Property with Bonita, Powered by Keller Williams Eden posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Property with Bonita, Powered by Keller Williams Eden:

Shortcuts

Share

Category