Realty 1 IPG George

Realty 1  IPG  George Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Realty 1 IPG George, Estate agent, 24 Courtney Str, George.

Realty 1 George op voorblad van George Herald Property Guide 28 Mei
29/05/2015

Realty 1 George op voorblad van George Herald Property Guide 28 Mei

Realty 1 George se kantore  is amptelik op 22 Mei 2015 geopen.  Baie dankie aan almal wat dit bygewoon het.  Baie dankie...
28/05/2015

Realty 1 George se kantore is amptelik op 22 Mei 2015 geopen. Baie dankie aan almal wat dit bygewoon het. Baie dankie aan Alwyn, Marlene, Herman en Tiaan wat dit alles vir die George agente moontlik maak. Baie dankie ook aan Ronel vir al haar harde werk asook al die agente. Ons wil ook vir Anne-Marie van Fine Design dankie se dat sy ons kantore so mooi ingerig het en vir Doris en Leander Brand vir die pragtige skilderye. Realty 1 ondersteun People against Substance Abuse en hulle verteenwoordiger het ook kom inloer.

Address

24 Courtney Str
George
6529

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Realty 1 IPG George posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category