04/09/2026
EKSKLUSIEWE MANDAAT
DWARSWEGSTRAND
R 7 460 000
Pragtige dubbelverdieping strandhuis perfek geleë in die voorste straat langs die kus.
Die eiendom bied:
5 Slaapkamers
4 Badkamers (stort en toilet). 3 daarvan is MES.
1 Slk woonstel wat ideaal is vir gaste, uitgebreide familie of vir 'n huureenheid.
Motorhuis (langer as normaal)
Genoeg parkeerspasie
Toegangsbeheerde area vir ekstra gemoedsrus.
Skep herinneringe deur saam te kuier en te braai onder die groot gevestigde boom.
Eiendomme in Dwarswegstrand kom byna nooit in die mark nie.
Deidré Buys - 071 535 0889 (na-ure)
[email protected]
PPRA geregistreerd (0372598)