WM de Kock Associates Town Planning Stadsbeplanning

WM de Kock Associates Town Planning Stadsbeplanning Die doel van hierdie blad is om oor die beboude omgewing te gesels en die jongste nuus oor beplannin

Wereldbeplannersdag. Ander het gese "The city is humanity's  laboratory where people flock to dream,create and build and...
08/11/2020

Wereldbeplannersdag. Ander het gese "The city is humanity's laboratory where people flock to dream,create and build and rebuild.' en "Civilization is the art of living together with people not entirely like oneself".

World Planning Day Webinar - The Paradox of Planning Implementation across the Globe

5 November 2020 Plenary Session - 10:40 - 12:00

01/07/2020

The city that was the global epicenter of the Industrial Revolution is now being remade by globalized post-industrial capital. This is one of the great spectacles of contemporary Britain.

01/03/2020

South Africa’s first, fully integrated, mixed-income, mixed-use development, located near Cape Town’s CBD, has been launched for sale to the public.

Vrydag 8 November, was Wereld Beplanningsdag en die Suid Kaap Forum van Beplanners het dit gevier deur 'n byeenkoms by E...
10/11/2019

Vrydag 8 November, was Wereld Beplanningsdag en die Suid Kaap Forum van Beplanners het dit gevier deur 'n byeenkoms by Ebb en Flow in die Wildernis waar Steve Stead van die Sustainable City Forum vir ons 'n lesing vol uitdagings gegee het oor hoe vinnige verstedeliking in Afrika ons dwing om anders te d**k oor die volhoubaarheid van ons stede en dorpe.

Die stadsplein van Hamilton, NZ. Die geboue is almal goeie ontwerpe maar daar is nie 'n tema of kohesie tussen hulle nie...
24/09/2019

Die stadsplein van Hamilton, NZ. Die geboue is almal goeie ontwerpe maar daar is nie 'n tema of kohesie tussen hulle nie. Daar word egter nie geskroom om kleurvolle kunswerke te plaas en te verander van tyd tot tyd nie. En Kaptein Hamilton, na wie die stad vernoem is, se beeld staan onverstoord eenkant die stad en aanskou. Hy word afgeneem maar nie weggeneem nie...

Nieu Seeland - soms moet  mens bo straatvlak na die fasades van die geboue kyk om die geskiedenis van die vestiging van ...
06/09/2019

Nieu Seeland - soms moet mens bo straatvlak na die fasades van die geboue kyk om die geskiedenis van die vestiging van die dorpe te verstaan.

Nieu Seeland - land van verskeidenheid  en kontraste. Die argitektuur  in Hamilton sakekern wissel die geboue van dit wa...
06/09/2019

Nieu Seeland - land van verskeidenheid en kontraste. Die argitektuur in Hamilton sakekern wissel die geboue van dit wat bewaar is uit die vroeer tyd van Britse en ander settelaars tot nuwe geboue waar argitekte 'n vry hand gehad het om te skep.

Benut ruimtes en spasies tot die mens se voordeel.
03/04/2019

Benut ruimtes en spasies tot die mens se voordeel.

With so many city dwellers suffering from mild to severe mental illnesses, the impact of urban life on our frame of mind is starting to register more widely. Consequently, mental health is moving up the list of key considerations in the planning, design and development of urban areas.

Courteney en Yorkstraat oor 50 jaar?
30/03/2019

Courteney en Yorkstraat oor 50 jaar?

Cities around the world are starting to see that they’ll be cleaner, healthier, and just better overall if people–not cars–are the priority.

Address

6 Nerina Avenue
George

Telephone

+27823370285

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when WM de Kock Associates Town Planning Stadsbeplanning posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category