Herman Here to assist with all your property needs. Jou eiendomsbehoeftes is my passie.

📣From the Seeff Mossel Bay family, we wish you a Merry Christmas and a Happy New Year!🎄🎁
25/12/2025

📣From the Seeff Mossel Bay family, we wish you a Merry Christmas and a Happy New Year!🎄🎁

15/12/2025

Soos wat ons die einde van die jaar nader, voel baie mense moeg en afgemat na 'n jaar van harde werk.

Baie mense het vreugde die jaar ervaar met mooi gebeurtenisse en ervarings.

Sommige mense het ook teleurstellings en leed beleef.

Soos ons ouer word en meer wysheid kry deur ons lewenservarings, begin ons meer en meer besef wat werklik in die lewe saak maak en wat het ewigheidswaarde en wat nie.

Ons is baie keer geneig om te sê dat ons emosionele batterye teen die tyd van die jaar afgetap is en dat ons uitsien na 'n tydjie van rus en bietjie herlaai.

Selfs in ons geestelike lewe moet ons waak dat emosionele en fisiese uitputting nie ons gebedstyd, Woordmeditasie en geestelike groei benadeel nie.

Ons voel gereeld moeg en juis in sulke tye is dit nodig vir selfdissipline en selfbeheersing om nie slap te lê in die dinge wat eintlik werklik saak maak en ewigheidswaarde het nie.

Die Here Jesus leer ons dat ons na Hom toe moet kom, almal wat vermoeid en belas is, want Hy gee ons rus en Sy juk is sag en Sy las is lig.

Matthéüs 11:28-30 ~ "Kom na My toe, almal wat vermoeid en belas is, en Ek sal julle rus gee. Neem My juk op julle en leer van My, want Ek is sagmoedig en nederig van hart, en julle sal rus vind vir julle siele; want My juk is sag en My las is lig."

Kom ons sluit hierdie jaar af met mooi geestelike ywer omdat ons nooit moet verslap in ons geestelike groei en geestelike roetine nie. Dit is juis deur die Woord van God en in gebed dat ons nuwe krag in die Here ervaar. So kan ons die nuwe jaar ingaan met nuwe ywer en nuwe moed. Neem dus bietjie 'n 'sabbatsrus' en herlaai die geestelike batterye sodat ons enige versoekings, aanslae en uitdagings in die nuwe jaar met hernude moed en geloof kan aanpak.
Amen.

Seëngroete,
Past Rucus Blomerus

09/12/2025

📣16 Days to go! 🎄

09/12/2025

From Herberstdale to Groot-brakrivier. Looking to sell your property?
Get in touch with our property industry expert today for all your property needs!

Address

85 Long Street
Great Brak River

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Herman posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Herman:

Share

Category