Oseaan Sig

Oseaan Sig Selfsorg akkomodasie te Grootbrak, loopafstand van De Vette Mossel, gelee in tuinroete.

beslis die moeite werd
14/12/2018

beslis die moeite werd

11/12/2018
24/10/2018

Mosselbaai selfsorg huis kansellasie vir Desember 2018. 3 slaapkamers 2 badkamers sitkamer eetkamer onderdak braai baie parkeer plek 2 km van de vette mossel. dstv r40 pd ekstra r1 500 per dag huis slaap 6 Sanette 0836615512

24/01/2018

Ons het tans 'n spesiale aanbod:

Bly vir 7 nagte, betaal net vir 5 nagte, dus 2 nagte gratis!
Geldig buite seisoen

Buite seisoen tariewe r500 per nag minimum 2 nagte

As jy enige vrae het kontak sanette 0836615512

19/01/2018

Bespreek nou n heerlike vakansie, April skoolvakansie of langnaweek te Mosselbaai 10 km van Hartenbos. 3 slaapkamer huis (slaap 6) 2 badkamers, onderdak braai ten volle toegerus. Bring net jou swem en bad handdoeke. kyk facebook vir fotos Oseaan Sig. Hoog seisoen spesiale aanbieding R1 200 per nag. 50% deposito verseker die bespreking. uitgesluit Desember 2018 en Januarie 2019. kontak gerus vir buiteseisoen bekostigbare tariewe. 0836615512 Sanette

al die gaste wat hier bly geniet hierdie plekkie.
09/01/2018

al die gaste wat hier bly geniet hierdie plekkie.

terugvoer van gaste.
06/01/2018

terugvoer van gaste.

beslis die moeite werd probeer gerus.
18/12/2017

beslis die moeite werd probeer gerus.

markte in mosselbaai
17/12/2017

markte in mosselbaai

Iets lekker om te doen
18/11/2017

Iets lekker om te doen

Address

Heuwelsig Singel
Groot-Brakrivier
6525

Telephone

0836615512

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Oseaan Sig posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Oseaan Sig:

Share

Category