02/11/2026
Goeie more, Ons pak weer 'n sepie en waslappie vir ons Bejaardes in Eliza Liddle. As enige een dalk 'n koekie seep of waslap wil gee sal dit baie waardeer word. Ons sal dit dan net voor Kersfees in die gange gaan afgee, en ook as daar genoeg is vir van die kleiner woonstelle. Jul kan dit aflaai by Alet 4 Ouhoutlaan Kingshill. Ons sal dit dan mooi toedraai en gaan afgee. Solank al baie dankie. Waardeer jou bydrae baie. My telefoon nommer is 0823782639