Maryna Pentz - Thys Campher Properties

Maryna Pentz - Thys Campher Properties I bring a unique blend of understanding, compassion and dedication to every client

29/04/2026
Is jy opsoek na jou volgende opwindende hoofstuk? Hier is die plek, die tuiste, die bestemming waar jy herinneringe kan ...
29/04/2026

Is jy opsoek na jou volgende opwindende hoofstuk?

Hier is die plek, die tuiste, die bestemming waar jy herinneringe kan bou in die gemaklikheid van ‘n omgee gemeenskap met sekuriteit en privaatheid.

Kom vind meer uit oor ons onafhanklike leefstyl waar jy deel is van kameraderie en ‘n weeklikse program vir ‘n aktiewe lewe, maar tog ‘n ruimte het vir afskakel en rustigheid vind.

SAFV bied jou lewensreg aan vir onafhanklike lewenstyl in die gemakliheid van jou eie ruimte verrykte eenheid. Daar is een, twee en drie slaapkamer eenhede met ruim vertrekke. Jy hief nie in ‘n voëlhokkie te gaan aftree nie, jy skaal hier af in gemak. Jy is omring deur pragtige tuine wat na omgesien word deur die oord, jy is hier om dit te geniet, nie te werk nie, alhoewel jy jou eie tuin het om te skep en ontwerp soos jy graag wil. Die keuse is joune.

Daar is soveel meer om met jou te deel, skakel my vir meer inligting, en om ‘n afspraak te reël by een van die onderste eenhede. Maryna 0624278441.

‼ BREAKING NEWS ‼You will be amazed by this prime property at this exceptional price, guaranteed!Read all about it in th...
02/03/2026

‼ BREAKING NEWS ‼

You will be amazed by this prime property at this exceptional price, guaranteed!

Read all about it in the brochure.

Book your viewing appointment today to avoid disappointment.

Thys Campher Estates
Maryna 072 427 8441
Karina 082 065 6558

02/03/2026
12/02/2026
With Karina Botha – I'm on a streak! I've been a top fan for 8 months in a row. 🎉
11/02/2026

With Karina Botha – I'm on a streak! I've been a top fan for 8 months in a row. 🎉

Address

Hartbeespoort
0216

Telephone

+27724278441

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Maryna Pentz - Thys Campher Properties posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Maryna Pentz - Thys Campher Properties:

Share

Category