15/09/2026
🌿 RENOSTERBOS VIEWS – JOU VOLGENDE HOOFSTUK BEGIN HIER 🌊
Renosterbos Views bied 12 luukse, ruim aftreewoonstelle, gerieflik geleë langs ons versorgingseenheid — ideaal vir die jong van gees wat gemak, veiligheid en ’n sorgelose leefstyl waardeer.
Elke eenheid bied:
✨ ’n Ruim oopplan-kombuis en leefvertrek
✨ ’n Privaat onderdakstoep
✨ 2 slaapkamers
✨ 2 badkamers
✨ Alles gerieflik op een vlak
✨ ’n Hysbak in die gebou
✨ Opsionele enkelmotorhuis
Met sy lock-up-and-go-leefstyl is Renosterbos Views die perfekte plek om minder oor onderhoud te bekommer en meer tyd te hĂŞ vir die dinge wat die lewe mooi maak.
📍 Geleë in die gesogte Renosterbos Estate, Hartenbos, naby die see.
Kom tree af by die see en maak hierdie die beste fase van jou lewe. 🌊
🏡 Vanaf R2 815 000 deeltitel
🏡 Of R2 316 000 met lewensreg
📞 Kontak ons vandag en kom kyk vir jouself wat Renosterbos Views vir jou kan bied. Vernette: 082 766 1705 of Duan: 083 337 2465