Strandloper Hartenbos

Strandloper Hartenbos Apartments

Woonstelle beskikbaar by Strandloper.Pryse vanaf R1 710 000.00 geen hereregte. 2 x Slaapkamer1 x Badkamer1 x Afdak parke...
27/06/2022

Woonstelle beskikbaar by Strandloper.
Pryse vanaf R1 710 000.00 geen hereregte.
2 x Slaapkamer
1 x Badkamer
1 x Afdak parkeerplek
Strandloper is in Hartenbos, loop afstand van die hoof strand en Seefront sentrum. Praat vandag nog met my Willie Nel 083 359 3749

Strandloper Hartenbos❗Grondvloer eenheid is nou beskikbaar. ❗2 x 🛏️ slaapkamers 2 x 🛀 Badkamers1 x 🚙Motor afdak 🐩 Troete...
02/05/2022

Strandloper Hartenbos
❗Grondvloer eenheid is nou beskikbaar. ❗
2 x 🛏️ slaapkamers
2 x 🛀 Badkamers
1 x 🚙Motor afdak
🐩 Troeteldier vriendelik
🌞 5kw solar sisteem met sonpanele
📱 Smart app vir ligte en Geyser
Levies R1400
Stap afstand na Hartenbos Strand en Seefront sentrum.
R2 200 000.00. (Herverkoop)
Skakel my vandag nog op 0833593749 om 'n afspraak te maak.

Op Skou die Paasnaweek.Skakel 083 359 3749 vir meer inligting.
14/04/2022

Op Skou die Paasnaweek.
Skakel 083 359 3749 vir meer inligting.

Baie goeie vordering by STRANDLOPER, 3de verdieping van fase 3 se vloer blokke is vandag opgesit en watse mooi uitsig is...
07/04/2022

Baie goeie vordering by STRANDLOPER, 3de verdieping van fase 3 se vloer blokke is vandag opgesit en watse mooi uitsig is dit nie. Strandloper is een van die dae klaar gebou en kan spog met 13 woonstelle reeds verkoop, nog net 7 oor.

❗❗Slegs 8 woonstelle nog beskikbaar.❗❗             Die woonstelle verkoop nou baie vinnig.          Praat vandag nog met...
05/04/2022

❗❗Slegs 8 woonstelle nog beskikbaar.❗❗ Die woonstelle verkoop nou baie vinnig. Praat vandag nog met my, Willie Nel 083 359 3749 vir meer inligting.

Die plante lyk baie mooi, dankie oom Piet en tannie Ronel. Strandloper verkoop baie vinnig uit. Praat vandag nog met my ...
02/04/2022

Die plante lyk baie mooi, dankie oom Piet en tannie Ronel. Strandloper verkoop baie vinnig uit. Praat vandag nog met my as jy belangstel in 'n woonstel. Willie Nel 083 359 3749

Slegs 2 grondvloer eenhede nog beskikbaar met 'n tuintjie. Fase 1 = uitverkoop. ❗❗❗Fase 2 = slegs 1 beskikbaar ❗❗❗Fase 3...
27/03/2022

Slegs 2 grondvloer eenhede nog beskikbaar met 'n tuintjie.
Fase 1 = uitverkoop. ❗❗❗
Fase 2 = slegs 1 beskikbaar ❗❗❗
Fase 3 = slegs 10 eenhede nog beskikbaar, praat vandag nog met my as jy belangstel om 'n plekkie te koop , 750m vanaf Hartenbos Strand en Seefront of 800m vanaf Bayview Strand.
Willie Nel 083 359 3749

Op skou Sondag (20 Maart) van 12:00 tot 16:00 en Maandag (21 Maart) 9:00 tot 16:00. Skakel Willie Nel vir meer inligting...
20/03/2022

Op skou Sondag (20 Maart) van 12:00 tot 16:00 en Maandag (21 Maart) 9:00 tot 16:00. Skakel Willie Nel vir meer inligting 083 359 3749

Hierdie 3 Slaapkamers, 2 Badkamers woonstel is reg vir sy nuwe eienaar en dit kan dalk jy wees. Baie goeie afwerkings, U...
17/03/2022

Hierdie 3 Slaapkamers, 2 Badkamers woonstel is reg vir sy nuwe eienaar en dit kan dalk jy wees. Baie goeie afwerkings, Ups sisteem, Fibre gereed en DSTV koppeling. Smart app vir ligte en Geyser. Jy koop die woonstel van die ontwikkelaars af geen hereregte nie. Die prys is R 1 796 000.00. Kom kyk na die woonstel of vir meer inligting skakel Willie Nel 083 359 3749. DIS DIE LAASTE EENHEID TEEN DIE PRYS.

Baie goeie vordering by STRANDLOPER, die vloer word gepak van fase 3!!! Die vooraansig word geverf en fase 2 word voorbe...
16/03/2022

Baie goeie vordering by STRANDLOPER, die vloer word gepak van fase 3!!! Die vooraansig word geverf en fase 2 word voorberei vir verf en plafonne is in. Fase 1 is 95% klaar en verwelkom nog nuwe intrekkers ***Watch this space***As jy nie wil uit mis nie skakel Willie Nel vandag nog om jou plekkie te bespreek of vir meer inligting. 083 359 3749

Op skou: Saterdag 9 tot 1211 Port NatalwegHartenbosWillie Nel 083 359 3749
11/03/2022

Op skou: Saterdag 9 tot 12
11 Port Natalweg
Hartenbos
Willie Nel 083 359 3749

Strandloper Hartenbos2 x Slaapkamer vanaf R 1 762 000.003 x Slaapkamer vanaf R 1 865 000.00800m vanaf Hartenbos Strand e...
07/03/2022

Strandloper Hartenbos
2 x Slaapkamer vanaf R 1 762 000.00
3 x Slaapkamer vanaf R 1 865 000.00
800m vanaf Hartenbos Strand en ATKV waterpark, 750m vanaf Bayview Strand.
Baie sentraal geleë en is ideaal vir permanente woning of vakansie woning.
* Topklas afwerkings
* Ups "loadsheding" sisteem
* Smart App
* Hysbak
* Fibre gereed
* Dstv "Plug and Play"
Vir meer inligting skakel:
Willie Nel 083 359 3749
http://www.strandloper.digital/home

Address

11 Port Natal
Hartenbos
6520

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Strandloper Hartenbos posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Strandloper Hartenbos:

Share

Category