Karookraal Ontwikkeling

Karookraal Ontwikkeling Karookraal is 'n nuwe ontwikkeling in die ouer gedeelte van Hartenbos en is op die Hartenbosrivier t

Karookraal is ‘n nuwe ontwikkeling in die ouer gedeelte van Hartenbos wat wonings met ‘n egte Karoogevoel en styl sal oplewer.

- Karoostyl skouhuis asook alternatiewe argiteksontwerpte huisplanne
- Topgehalte-afwerkingskedules
- 24-uur sekuriteit
- Noorduitsig oor die Hartenbosrivier en na die Outeniekwaberge
- Stapafstand van sakegebied en see
- Laaste ontwikkelingsgrond in die ou Hartenbos
- Erwe geprys volgens grootte en ligging

Address

Onzerustlaan
Hartenbos
6520

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Karookraal Ontwikkeling posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share